Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Costa Smeralda

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

First
Reservations ...

Eiendomme 29

Resensies 840

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 5 resensies vir Costa Smeralda
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.8/5
Chyresse D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chyresse D

Baie netjies. Vriendelike diens. Uitstekende uitsig.

Sien sterre.

Costa Smeralda se terugvoer

Baie dankie.

Costa Smeralda
Lezelda M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Lezelda M

Okay.

Die fotos op die webwerf lyk glad nie soos die werklikheid nie. Die kompleks is verwaarloos binne en buite. Kort goeie verf binne sowel as die geboue buite. Alhoewel die eenheid skoon was binne het ons die volgende ondervind. Hout kaste het waterskade. Hoof deur na eenheid het uitgesit en sukkel om oop te maak. Badkamer wasbak kassie se deure hang skeef en gordyn het muf kolle op. Alle staal in eenheid het erg roes skade asook die mikrogolf. Die kompleks en eenhede het ernstig aandag nodig. Ek sal nie weer daar bly nie. Dis nie my standaard van verblyf nie. Was teleurgestel.

Flip S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Flip S

Mooi uitsig, stil en rustig.

Baie vriendelike mense wat jou ontvang. Mooi uitsig oor die see. Rustig en stil. Naby winkel, strand, visvanggate ens.

Deidre K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deidre K

This establishment was very convenient.

Access to Margate main beach is within walking distance. Was very clean. The place is a bit old, but the bed was comfortable. The main amenities were there which made the stay comfortable.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Hierdie instansie was baie gerieflik.

Toegang tot Margate se hoofstrand is stapafstand. Was baie skoon. Die plek is 'n bietjie oud, maar die bed was gemaklik. Die belangrikste geriewe was daar wat die verblyf gemaklik gemaak het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anel W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel W

Veilig en gerieflike akkommodasie.

Baie goeie toegeruste woonstelle reg oorkant 'n strand, baie sentraal. Vriendelike en behulpsame personeel.

Vanaf R1 770
R1 770 R1 416
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 770
R1 770 R1 416
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remington-laan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhhZWNhYTNkLWI5YzItNDg3Mi1iMTRjLWMxYmJiN2Q3OTE1ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 770 nouVanaf R1 416 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Remington Lane Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -30.869160885049 30.369178801775

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang