Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Queens Comfort

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Frans Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 9 maande

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Queens Comfort
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lozaan V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lozaan V

Fantasties!

Ons het met ons woef-kinders gereis en daar was 'n veilige toe area spesiaal vir hulle. Dit is 'n pragtige, skoon, goed toegeruste eenheid en boonop baie rustig met veilige parkeerplek. Ons het heerlik gebly!

Frederick R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick R

Net wat jy benodig teen die regte prys.

Uitstekende ligging, naby aan als, al die nodige geriewe en vriendelike gasheer! Net wat mens wil hê vir enige reis of dit nou werk of plesier is. Baie dankie Queens Comfort!

Shannon S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon S

Dit was so rustig en vreugdevol. Ons het dit baie geniet.

Baie vriendelike ontvangs. Dit is skoon en netjies en die personeel was baie bedagsaam.

Cuan C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cuan C

Vriendelike eienaar, pragtige veilige eenheid.

Was baie warm verwelkom met aankoms deur die eienaar en was goed ingelig oor die eenheid. Pragtige, skoon en goed toegeruste eenheid. Veilige parkeerplek en sentraal geleë. Sal enige tyd in die toekoms weer gaan.

Charnine P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charnine P

Awesome stay it was.

It was great and the host was willing to assist us at any time of the day.

Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Heidi V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V

Aangenaam.

Baie vriendelike diens, gasvryheid is noemenswaardig. Ligging baie ideaal tussen Strand, Gordonsbaai en Somerset Wes.

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millsstraat 121, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a3e4c6bd2643cb0cfb95d7db14d571e1a23ac07d95961f1397ef4af0819ac5262a12c026f46f2dafb65f73fd462790cc053?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 121 Mills Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.104745703667 18.840354639914

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang