Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Queens Comfort

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lozaan V
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Fantasties! Ons het met ons woef-kinders gereis en daar was 'n veilige toe area spesiaal vir hulle. Dit is 'n pragtige, skoon, goed toegeruste eenheid en boonop baie rustig met veilige parkeerplek. Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederick R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Net wat jy benodig teen die regte prys. Uitstekende ligging, naby aan als, al die nodige geriewe en vriendelike gasheer! Net wat mens wil hê vir enige reis of dit nou werk of plesier is. Baie dankie Queens Comfort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shannon S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Dit was so rustig en vreugdevol. Ons het dit baie geniet. Baie vriendelike ontvangs. Dit is skoon en netjies en die personeel was baie bedagsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cuan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Vriendelike eienaar, pragtige veilige eenheid. Was baie warm verwelkom met aankoms deur die eienaar en was goed ingelig oor die eenheid. Pragtige, skoon en goed toegeruste eenheid. Veilige parkeerplek en sentraal geleë. Sal enige tyd in die toekoms weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charnine P
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Awesome stay it was. It was great and the host was willing to assist us at any time of the day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Frans
Queens Comfort
Hi Johannes, ons is so jammer oor die sport maar dit is buite ons beheer en ons was nie bewus van die groot Tens-byeenkoms nie. Sal dit verseker in gedagte hou.

Heidi V
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Aangenaam. Baie vriendelike diens, gasvryheid is noemenswaardig. Ligging baie ideaal tussen Strand, Gordonsbaai en Somerset Wes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Frans Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millsstraat 121, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a3e4c6bd2643cb0cfb95d7db14d571e1a23ac07d95961f1397ef4af0819ac5262a12c026f46f2dafb65f73fd462790cc053?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 121 Mills Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.104745703667 18.840354639914

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang