Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Queens Comfort

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millsstraat 121, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Queens Comfort is 'n selfsorg-, troeteldiervriendelike eenheid met 'n privaat ingang wat op die eienaar se eiendom in Strand geleë is, perfek vir 'n paartjie, klein gesin of korporatiewe reisiger.

Die eenheid kan tot 4 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n kombuis. Die slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Dié eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel en yskas. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite kan gaste toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek agter 'n outomatiese hek geniet. Die ligging van hierdie eenheid is gerieflik naby die strand, hospitale, winkels en restaurante. Die eenheid is sentraal in Somerset-Wes en Gordonsbaai. Daar is vlieërbranderry, kajakvaart en 'n pragtige stuk strand. Selfs op besige dae is die strand nie te druk nie. Neem die pragtige skilderagtige roete om Clarence-rylaan, en hopelik sien jy 'n paar walvisse en geniet die pragtige uitkykpunte.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Queens Comfort
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Frans Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Millsstraat 121, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Queens Comfort het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millsstraat 121, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a3e4c6bd2643cb0cfb95d7db14d571e1a23ac07d95961f1397ef4af0819ac5262a12c026f46f2dafb65f73fd462790cc053?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 121 Mills Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.104745703667 18.840354639914

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang