Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Queens Comfort

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millsstraat 121, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Queens Comfort is 'n selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in die Strand. Dit is ideaal vir 'n paartjie, klein gesin of 'n sakereisiger.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n yskas toegerus. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar braaigeriewe en veilige parkeerplek agter 'n outomatiese hek. Die eenheid is gerieflik naby die strand, hospitale, winkels en restaurante geleë. Die eenheid is sentraal geleë naby Somerset-Wes en Gordonsbaai. Daar is vlieërbranderplankry, kajakvaart en 'n pragtige stuk strand. Selfs op besige dae is die strand nie te beknop nie. Gast ekan ook die pragtige skilderagtige roete rondom Clarence-rylaan aanpak om hopelik 'n paar walvisse te sien en die pragtige uitkykpunte te verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Lozaan V
5.0
Fantasties! Ons het met ons woef-kinders gereis en daar was 'n veilige toe area spesiaal vir hulle. Dit is 'n pragtige, skoon, goed toegeruste eenheid...
Sien meer
Apr 2024
Frederick R
Besigheidsreis
5.0
Net wat jy benodig teen die regte prys. Uitstekende ligging, naby aan als, al die nodige geriewe en vriendelike gasheer! Net wat mens wil hê vir enige...
Sien meer
Feb 2024
Shannon S
Saam met vriende
5.0
Dit was so rustig en vreugdevol. Ons het dit baie geniet. Baie vriendelike ontvangs. Dit is skoon en netjies en die personeel was baie bedagsaam.
Jan 2024
Cuan C
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike eienaar, pragtige veilige eenheid. Was baie warm verwelkom met aankoms deur die eienaar en was goed ingelig oor die eenheid. Pragtige, sko...
Sien meer
Jan 2024
Heidi V
5.0
Aangenaam. Baie vriendelike diens, gasvryheid is noemenswaardig. Ligging baie ideaal tussen Strand, Gordonsbaai en Somerset Wes.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Frans Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Millsstraat 121, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Queens Comfort het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millsstraat 121, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a3e4c6bd2643cb0cfb95d7db14d571e1a23ac07d95961f1397ef4af0819ac5262a12c026f46f2dafb65f73fd462790cc053?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 121 Mills Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.104745703667 18.840354639914

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang