Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy Castle

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martingale 2, Pezula Gholfbaan, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Cozy Castle is 'n asemrowende vakansiehuis met moderne kenmerke geleë in die hartjie van die bekende dorpie Knysna op die Tuinroete en spog met panoramiese uitsigte oor die see sowel as putjie 12 op Pezula Gholfbaan.

Dié dubbelverdiepinghuis het 'n kapasiteit van altesaam 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers met lugversorging. Die ruim hoofsuite is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het stapeldeure wat na 'n balkon oopmaak. Die ander 3 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en al 4 slaapkamers het 'n TV. Beide stort- en badgeriewe is in die huis beskikbaar.

Die oopplan-hoofleefarea is op die grondvlak en beskik oor 'n kombuis, eetarea en 'n sitkamer met gemaklike sitplek. Die pragtige kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, 4 elektriese oonde, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale eiland met stoele. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 10 waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Boonop is daar 'n kroegarea met 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is oral in die huis beskikbaar. Daar is nog 'n formele sitkamer met 'n kaggel.

Deur die stapeldeure is daar 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en 'n groot sprankelende swembad. Die balkon op die boonste verdieping sluit 'n gasbraai in en gaste word veilige parkeerplek op die perseel aangebied.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Bad, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Barnedene Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Martingale 2, Pezula Gholfbaan, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martingale 2, Pezula Gholfbaan, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA679d0bb151bd1ba1347307ba4309931644c137fcced0081f8757d66d2e852912652c64b8d53299809c36e87e648825213ff7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 8) 2 Martingale Pezula Golf Course 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.075025328183 23.09064536513

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang