Cosy Corner
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Philip Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 64
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Stefan L - Sep 2024
Algehele gradering
Ontspannende ontsnapping tussen die berge.
Leana M - Sep 2024
Algehele gradering
Wonderlik en rustig.
Izelna M - Jul 2024
Algehele gradering
Mooiste views.
Susan D - Jun 2024
Algehele gradering
Netjies, veilig en waarde vir geld. Het lekker gerieflik gebly.
Vicky W - Jun 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Cosy Corner se terugvoer
Dear Vicky,
Thank you for your lovely review! It was an absolute pleasure to host you at Cozy Corner.
Chantel J - Apr 2024
Algehele gradering
Clean, host is friendly and helpful.
Susan J - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig.
Christo B - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly, netjies skoon en baie rustig, mooi uitsig.
Yolandie B - Aug 2024
Algehele gradering
Gemaklik, cozy en alles wat mens nodig het.
Owen W - Mei 2024
Algehele gradering
Ok stay, nothing wow for the price.
Mark A - Des 2023
Algehele gradering
We would stay at Cosy Corner again.
Vicky W - Des 2023
Algehele gradering
Amazing.
Andrew F - Des 2023
Algehele gradering
Superb place to stay.
Willem P - Nov 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Garth J - Okt 2023
Algehele gradering
Fantastic, clean and comfortable, and close to Clarens town centre.
Debbie R - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjies en net reg vir ons gewees.
Peggy S - Jul 2023
Algehele gradering
We had an amazing time. The house was ready and perfect on our arrival.
Izelcke B - Jul 2023
Algehele gradering
Fabulous.
Lizelle K - Jul 2023
Algehele gradering
Absoluut 'n Cosy Corner en uitstekend voorbereid vir die koue (warm komberse is tops).
Jennifer V - Jun 2023
Algehele gradering
Koud, maar Cosy.
Lizanda B - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflik. Mooi area. Skoon plek.
Anelia D - Mrt 2023
Algehele gradering
Die eenheid het genoeg spasie gehad vir ons almal, baie goed ingerig met n lieflike uitsig.
Alison S - Nov 2023
Algehele gradering
Perfect!
Amanda M - Okt 2023
Algehele gradering
We were very comfortable at Cosy Corner.
Thys C - Aug 2023
Algehele gradering
Rustige omgewing, pragtige, netjiese woon eenheid.
Suzette K - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik rustig in 'n pragtige omgewing.
Lorraine B - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige plekkie.
Maylene V - Sep 2022
Algehele gradering
Mooi, netjies en 'n pragtige uitsig van die berge.
Gert B - Jun 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is skoon en baie netjies. Die ligging en die uitsig was soos mediseine vir ons stadsjapies.
Sw V - Mei 2022
Algehele gradering
Rustige en pragtige plek met al die geriewe wat mens sou verwag.
Andrea R - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker gebly.
Ilandre J - Feb 2022
Algehele gradering
Ongelooflik!
Yolandie B - Apr 2022
Algehele gradering
Gemaklike en oulike huisie.
Marika O - Nov 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gerus - baie dankie!
Marianna F - Okt 2021
Algehele gradering
Baie, baie lekker!
Jan D - Jul 2021
Algehele gradering
Rustig, pragtig en ongelooflike waarde vir geld.
Madelyn S - Jun 2021
Algehele gradering
Modern, private and fantastic.
Lees meerCosy Corner se terugvoer
Thank you so much for the lovely review. It was a pleasure hosting you. Hope to see you in the near future.
Yolandie B - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker yskoue wegbreek saam met vriendinne.
Marc C - Des 2021
Algehele gradering
Lovely.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflik.
Skoon, veilig en gemaklik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Cosy Corner se terugvoer
Thank you for the review.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R712, Clarens Golf & Trout-landgoed, Villa 80, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang