Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy Corner

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Philip Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 63

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 38 resensies vir Cosy Corner
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Leana M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana M

Wonderlik en rustig.

Was wonderlik. Ligging is perfek. Eienaars is vriendelik en behulpsaam. Regtig mooi, netjies en veilig.

Izelna M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelna M

Mooiste views.

Ons het vreeslik lekker gebly. Cosy Corner is skoon en goed toegerus. Alles was maklik van inboek tot uitboek. Kommunikasie met die "host" was baie goed en alle inligting is goed deurgegee. Die kaggel het ons plekkie lekker warm gemaak en ook die lekkerste atmosfeer geskep. Ons sal definitief in die toekoms weer kom kuier.

Susan D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D

Netjies, veilig en waarde vir geld. Het lekker gerieflik gebly.

Sien sterre.

Vicky W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky W

Fantasties.

Ons het baie lekker gebly. Die plek is baie mooi skoon en netjies.

Cosy Corner se terugvoer

Dear Vicky,
Thank you for your lovely review! It was an absolute pleasure to host you at Cozy Corner.

Cosy Corner
Chantel J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel J

Clean, host is friendly and helpful.

We enjoyed the stay at Cosy Corner. The inside of the house is exactly as advertised. My family enjoyed the beautiful mountain view from the house. Will definitely stay there again.

Susan J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan J

Rustig.

Lekker rustig gewees.

Christo B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B

Baie lekker gebly, netjies skoon en baie rustig, mooi uitsig.

Sien sterre.

Yolandie B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandie B

Gemaklik, cozy en alles wat mens nodig het.

Baie netjies, dankie!

Owen W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Owen W

Ok stay, nothing wow for the price.

Great stay, accommodation very basic for the cost charged.

Mark A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark A

We would stay at Cosy Corner again.

It was a stress-free few days in the mountains with peaceful surroundings. We were assisted with directions and access to the unit, which all helped make our stay a pleasant one.

Vicky W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky W

Amazing.

Baie mooi plekkie en baie skoon. Sal vir seker weer daar gaan bly en vir langer. Lekker rustig en stil ook.

Andrew F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew F

Superb place to stay.

What a great place to stay. Highly recommended. Very secure, very neat and tidy, spacious, very close to the centre of Clarens.

Willem P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P

Peaceful.

Had an amazing stay at Cozy Corner. The unit has amazing views and was very peaceful. Neat and tidy, with the added luxury of an ice machine. Would definitely stay again.

Garth J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth J

Fantastic, clean and comfortable, and close to Clarens town centre.

Will definitely recommend this venue to anyone.

Debbie R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie R

Baie netjies en net reg vir ons gewees.

Sal lekker wees as hulle net lugversorging in die kamers kry want as dit baie koud gaan wees sal dit sal bietjie pla.

Peggy S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peggy S

We had an amazing time. The house was ready and perfect on our arrival.

Only one comment, the fireplace should be checked, the rubber seal came loose.

Izelcke B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelcke B

Fabulous.

Communication was very clear and easy. Definitely recommend going and staying there. Also very close to everything.

Lizelle K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle K

Absoluut 'n Cosy Corner en uitstekend voorbereid vir die koue (warm komberse is tops).

Ek en my kids het dit baie geniet in Clarens dit was ons eerste besoek en nog vele sal vir seker volg. Cosy Corner het my verwagtinge oorskry. Uitstekend ingerig vir "kagbeurt/load shedding" genoegsame draagbare ligte, flitsligte, warm komberse, asook verwarmers in kamers. Baie netjies en stylvol. Flinke, vriendelike diens in my taal ontvang ek dit!

Jennifer V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer V

Koud, maar Cosy.

Definitief die moeite werd. Alles was skoon en netjies en net relaxing.

Lizanda B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanda B

Gerieflik. Mooi area. Skoon plek.

Goeie ligging. Baie netjiese woonplek.

Anelia D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelia D

Die eenheid het genoeg spasie gehad vir ons almal, baie goed ingerig met n lieflike uitsig.

Ons het al vier vaie gemaklik in die eenheid gebly en alles gehad wat ons nodig kon kry. Die eenheid is baie goed ingerig met 'n pragtige uitsig en kommunikasie was maklik met die eienaars. Ek sal vir seker weer met my gesin of vriendinne die eenheid bespreek.

Alison S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alison S

Perfect!

It was lovely! Quiet and beautiful view of the mountain. A lovely venue for our reunion with friends we have known since 1965.

Amanda M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda M

We were very comfortable at Cosy Corner.

Our hosts thought of everything. We highly recommend it. This space is clean and modern and has all the necessary appliances for a comfortable stay. We felt very safe inside the golf estate. Cosy Corner is conveniently situated, with easy access to restaurants and Golden Gate.

Thys C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thys C

Rustige omgewing, pragtige, netjiese woon eenheid.

Heerlik gerus in die stilte in n baie gemaklike, netjiese en goed toegeruste huisie. Niks meer nodig gehad. Die kaggel was 'n pluspunt.

Suzette K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette K

Heerlik rustig in 'n pragtige omgewing.

Dit was net wat ons nodig gehad het vir ons wegbreek.

Lorraine B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine B

Pragtige plekkie.

Dit was 'n heerlike wegbreek. Huis is privaat, skoon en netjies. Daar is alles wat jy moontlik sal nodig hê. Mooiste omgewing. Dankie!

Maylene V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maylene V

Mooi, netjies en 'n pragtige uitsig van die berge.

Baie dankie. Ons het 'n wonderlike naweek gehad. Sal vir seker weer daar kom bly.

Gert B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert B

Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is skoon en baie netjies. Die ligging en die uitsig was soos mediseine vir ons stadsjapies.

Baie dankie, ons sal beslis weer kom kuier. Baie dankie vir Jacolien wat uit haar pad gegaan het om te help met meer as wat van haar verwag was. Dankie tog vir die kaggel wat ons gered het met die baie kragonderbrekings.

Sw V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sw V

Rustige en pragtige plek met al die geriewe wat mens sou verwag.

Cosy Corner is baie goed geleë, baie netjies en gerieflik. Die gasvrou doen ook baie moeite om 'n mens te laat tuis voel. Ons sal vir seker weer eendag daar wil oorbly.

Andrea R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea R

Lekker gebly.

Cosy Corner is goed ingerig, netjies, en skoon. Ons het ons verblyf vreeslik geniet en sal beslis weer daar kuier!

Ilandre J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilandre J

Ongelooflik!

Plek is baie veilig en privaat in sy hoekie. Ongelooflike berguitsig terwyl die vuurtjie brand. Kan lekker op die gholfbaan gaan stap, naby aan die dorp. Word aanbeveel.

Yolandie B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie B

Gemaklike en oulike huisie.

Ons het heerlik gebly. Mens voel die rustigheid en die mooi natuur om jou. Die huisie is perfek vir 'n gesin van 4.

Marika O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika O

Ons het heerlik gerus - baie dankie!

Ek en 'n vriendin het 'n ruskansie nodig gehad en ons kon nie vir 'n beter plekkie gevra het nie. As ek 'n aanbeveling kon maak sou dit lugversorging wees. Alhoewel ek steeds weer hier sal boek net soos wat dit is!

Marianna F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna F

Baie, baie lekker!

Plek word aanbeveel!

Jan D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Rustig, pragtig en ongelooflike waarde vir geld.

Baie dankie dat ek kon deel in hierdie pragtige plek. Ek beveel Cosy Corner vir enigiemand aan vir rus en vrede, en pragtige natuurskoon.

Madelyn S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelyn S

Modern, private and fantastic.

We stayed in Cosy Corner in June and can truly recommend this for anyone looking for a modern unit, tucked away in a quiet corner of the Clarens Golf Estate with a view over the 16th hole and the Clarens mountain. Lovely finishes throughout and everything at hand to make your stay comfortable. A fireplace too keep those chilly evenings at bay, patio and braai and the linen was of premium quality. Jacolien thank you for hosting us, we will definitely be back.

Cosy Corner se terugvoer

Thank you so much for the lovely review. It was a pleasure hosting you. Hope to see you in the near future.

Cosy Corner
Yolandie B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandie B

Lekker yskoue wegbreek saam met vriendinne.

Cosy Corner is 'n heerlike en veilige huisie. Perfek vir 'n naweek weg saam met jou gesin of vriende. Die kaggel maak dit so gesellig. Die plek is netjies en het voldoen aan alles wat ons nodig gehad het. Baie dankie!

Marc C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marc C

Lovely.

Clean, safe and comfortable.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflik.

Skoon, veilig en gemaklik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Cosy Corner se terugvoer

Thank you for the review.

Cosy Corner
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R712, Clarens Golf & Trout-landgoed, Villa 80, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa96b03e5fe51663b6364683c1baa6230bfedcbba83232c513725fdf46948155792ae2d824491c77fa69454b50b137625f489?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 38 5 1 5 Off the R712 Villa 80, Clarens Golf & Trout Estate 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.503300469951 28.422851632504

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang