Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy-Corner Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rensstraat 12, Dormehlsdrift, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cosy-Corner Guest House word deur die eienaar bestuur en geleë in 'n koel, rustige tuin met 'n uitsig oor die Outeniekwaberge.

Ons bied ses goed ingerigte kamers met dubbel-, enkel- of koninggrootte-beddens met en suite-badkamers, tee- en koffieskinkborde, mini-muurkluise en televisie met SABC TV 1,2,3 en eTV asook twee DStv-kanale. Ons bied afstandbeheerde parkering vir u gerief. Ons is trots op ons vriendelike gasvryheid, gerieflike kamers en skoon badkamers.

Na 'n gemaklike nag se slaap kan jy wakker word met voëls wat in die tuin sing. 'n Volle stewige ontbyt word in die eetkamer bedien, apart gehef.

Hierdie tweevlak-gesigsteenhuis is geleë in 'n stil woonbuurt van George, net 5 minute van die middestad en restaurante af, 15 minute van George Lughawe af, sentraal tot die gholfbane in George en die Tuinroete, 15 tot 20. minute van strande af en in die hartjie van die belangrikste toeriste-aantreklikhede van die Tuinroete en Klein Karoo. Ons is ook baie naby aan Yorkstraat en die George Munisipaliteit asook die Eden Distriksmunisipaliteit en die Burgersentrum.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
James W
Saam met lewensmaat
5.0
We highly recommend Cozy Corner. Charmaine and Juandre were fantastic hosts. They really went out of their way to make our stay pleasan...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Dawie K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Kamers is netjies en skoon. Ons het lekker gebly.
Mrt 2024
Rene F
5.0
Lovely, a well-run guesthouse, I definitely recommend it to all business and family travellers. The owners really go out of their way t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2023
Kanta N
Gesin met klein kinders
5.0
It was very pleasant! The hosts welcomed us well and always willing to offer assistance to make our stay even more comfortable. The hos...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023
Alec S
Saam met lewensmaat
4.6
Vriendlike gasheer en dame. Baie lekker om tuis te kon gaan. Vriendelik en behulpsame eienaars. Awesome.
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Rensstraat 12, Dormehlsdrift, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cosy-Corner Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rensstraat 12, Dormehlsdrift, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqlrM2Eyk83fc6eN0mwjjZw9XKNahl9ouqGvSdunSEHrtXPYmz5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 12 Rens Street Dormehlsdrift 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.961750914268 22.450714409351

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang