Cosy Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gholfstraat 43, Harrismith, iNtabazwe, 9880, Vrystaat
- Vanaf R950 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Cosy Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiekothuis met sy eie privaat ingang op die eienaars se perseel in Harrismith, iNtabazwe. Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. WiFi word voorsien.
Die kothuis bied veilige onderdakparkeerplek met kameras agter 'n elektriese heining en dit is naby die dorp geleë wat dit die ideale oornagplek maak.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marlize Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Gholfstraat 43, Harrismith, iNtabazwe, 9880, Vrystaat
- Gaste dink Cosy Cottage het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gholfstraat 43, Harrismith, iNtabazwe, 9880, Vrystaat