Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Chantelle P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rusplek weg van jou eie. Pragtig en netjiese plek! Baie rustig en gemaklik! Sal enige tyd weer by Cosy Cottage boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Cosy Cottage is a great place to overnight. Really feel welcome and at home. Overnight stay and enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joe
Cosy Cottage
Baie dankie vir u terugvoer, ons waardeer dit vreeslik baie. Ons waardeer ook u ondersteuning en hoop om u weer in die toekoms te kan ontvang. Groete, Melody

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie gerieflik met alles wat 'n mens nodig gehad het. Baie lekker gebly in 'n baie netjiese wooneenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joe
Cosy Cottage
Baie dankie vir u ondersteuning. Hoop om u weer in die toekoms te ontvang. Groete, Melody

Jacobus D
1 nag
5.0
Feb 2024

Die gastehuis bied 'n rustige ontspanne verblyf aan. Ek het baie lekker oorgebly by die gastehuis. Alles was netjies en in plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanne S
Kort verblyf
4.6
Jun 2024

Baie aangenaam, veilig, definitief waarde vir jou geld. Alle hulpbronne was beskikbaar. Komberse, warme komberse, DSTV, WiFi en aircon onder andere. Lekker warm water. Mooi area, mooi verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Skoon, netjies en private plek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joe
Cosy Cottage
Baie dankie vir u ondersteunig dit word opreg waardeer. Ons hoop ons sien u in die toekoms weer. Groete Melody

Chantelle P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Pragtige plek, baie mooi skoon! Rustige en veilige plek om te oornag. Baie aangenaam! Sal dit enige tyd aanbeveel! Was baie maklik om die plek te vind. Spar is (+/-) 1 km weg van die verblyf. Plek is in 'n veilige area geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joe
Cosy Cottage
Baie dankie vir die mooi woorde ons waardeer dit opreg. Baie dankie ook vir die ondersteuning. Ons hoop ons sien u weer in die toekoms. Groete

Johan B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Perfekte Cosy Cottage. Dankie vir die koffie en die beskuit, nie net twee sakkies koffie nie. Alles is puik en ek beveel dit definitief aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joe
Cosy Cottage
Baie dankie Johan. Kyk daar is niks wat my meer afsit as 'n gastehuis nie koffie en beskuit het nie. Dit laat mens net meer welkom voel. Baie dankie vir jou ondersteuning ons hoop ons sien jou weer in die toekoms. Groete Melody

Andre P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Ruim, skoon, netjies en goed toegerusde selfsorgeenheid in 'n stil buurt van Bloemfontein. Hiedie selfsorgeenheid sal ek ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joe
Cosy Cottage
Baie dankie Andre, so bly om te hoor jy het jou verblyf by ons geniet. Ons waardeer die terugvoer baie.

Lucia L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Nice place to stay. We had no problems and enjoyed the time there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joe
Cosy Cottage
Baie dankie Lucia, bly om te hoor julle het lekker by ons gebly. Hoop om julle weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prettyman-weg 5A, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a59f5c02e94c1ca7e2d9680afb9cba550cfcac68b6555f7b1bb25037419ee7f0385d42f5ee3e8b8d40f598c8cc03f519eee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 5A Prettyman Road Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.091600629952 26.229517754631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang