Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anneke S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Pragtig, skoon en rustig. Pragtige plekkie, vriendelike en behulpsame gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda G
Lang verblyf
5.0
Nov 2024

Snoesig, rustig en aangenaam met alles wat nodig is. Verblyf is eersteklas, 'n stukkie goud. Baie goed geleë, naby Northridge Mall, Prellerplein. Baysvillage is loopafstand. Beveel sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrian M
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Ongelooflik. Baie lekker, dankie, sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Vriendelike mense. By Kekker gebly. Was daar vir 'n sportgeleentheid, alles wat 'n mens nodig het om oor te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joe
Cosy Cottage
Baie dankie vir die terugvoering. Altyd lekker om ons gaste te ontmoet. Baie dankie vir die ondersteuning, dit word opreg waardeer.

Marika E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Beste oorslaap plek in Bloem! Baie skoon en netjies. Ligging is ideaal, stil omgewing. Veilige parkering vir motor onder afdak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rusplek weg van jou eie. Pragtig en netjiese plek! Baie rustig en gemaklik! Sal enige tyd weer by Cosy Cottage boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Cosy Cottage is a great place to overnight. Really feel welcome and at home. Overnight stay and enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joe
Cosy Cottage
Baie dankie vir u terugvoer, ons waardeer dit vreeslik baie. Ons waardeer ook u ondersteuning en hoop om u weer in die toekoms te kan ontvang. Groete, Melody

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie gerieflik met alles wat 'n mens nodig gehad het. Baie lekker gebly in 'n baie netjiese wooneenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joe
Cosy Cottage
Baie dankie vir u ondersteuning. Hoop om u weer in die toekoms te ontvang. Groete, Melody

Jacobus D
1 nag
5.0
Feb 2024

Die gastehuis bied 'n rustige ontspanne verblyf aan. Ek het baie lekker oorgebly by die gastehuis. Alles was netjies en in plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanne S
Kort verblyf
4.6
Jun 2024

Baie aangenaam, veilig, definitief waarde vir jou geld. Alle hulpbronne was beskikbaar. Komberse, warme komberse, DSTV, WiFi en aircon onder andere. Lekker warm water. Mooi area, mooi verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prettyman-weg 5A, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a59f5c02e94c1ca7e2d9680afb9cba550cfcac68b6555f7b1bb25037419ee7f0385d42f5ee3e8b8d40f598c8cc03f519eee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 5A Prettyman Road Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.091600629952 26.229517754631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang