Cosy Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Joe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Chantelle P - Aug 2024
Algehele gradering
Rusplek weg van jou eie.
William V - Mei 2024
Algehele gradering
Cosy Cottage is a great place to overnight. Really feel welcome and at home.
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer, ons waardeer dit vreeslik baie. Ons waardeer ook u ondersteuning en hoop om u weer in die toekoms te kan ontvang. Groete, Melody
Johan D - Feb 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik met alles wat 'n mens nodig gehad het.
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir u ondersteuning. Hoop om u weer in die toekoms te ontvang. Groete, Melody
Jacobus D - Feb 2024
Algehele gradering
Die gastehuis bied 'n rustige ontspanne verblyf aan.
Joanne S - Jun 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam, veilig, definitief waarde vir jou geld.
Pierre J - Nov 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en private plek.
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir u ondersteunig dit word opreg waardeer.
Ons hoop ons sien u in die toekoms weer.
Groete
Melody
Chantelle P - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige plek, baie mooi skoon! Rustige en veilige plek om te oornag. Baie aangenaam! Sal dit enige tyd aanbeveel!
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde ons waardeer dit opreg.
Baie dankie ook vir die ondersteuning.
Ons hoop ons sien u weer in die toekoms.
Groete
Johan B - Okt 2023
Algehele gradering
Perfekte Cosy Cottage.
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie Johan. Kyk daar is niks wat my meer afsit as 'n gastehuis nie koffie en beskuit het nie. Dit laat mens net meer welkom voel. Baie dankie vir jou ondersteuning ons hoop ons sien jou weer in die toekoms.
Groete
Melody
Andre P - Sep 2023
Algehele gradering
Ruim, skoon, netjies en goed toegerusde selfsorgeenheid in 'n stil buurt van Bloemfontein.
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie Andre, so bly om te hoor jy het jou verblyf by ons geniet. Ons waardeer die terugvoer baie.
Lucia L - Sep 2023
Algehele gradering
Nice place to stay.
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie Lucia, bly om te hoor julle het lekker by ons gebly. Hoop om julle weer te sien.
Linda S - Aug 2023
Algehele gradering
Very pleasant stay.
Cosy Cottage se terugvoer
Hi Linda. So glad to hear that you have enjoyed your stay with us. Sorry we couldn't meet in person. We hope to host you again in the future.
Amanda G - Jul 2023
Algehele gradering
Cosy Cottage is 'n juweel. Dit was my tweede keer daar en was skoon spyt toe ek weer moes ry. Alles is netjies, gerieflik, privaat en snoesig. Al was daar 'n koue front, het ek danksy die lugreëling en elektriese kombers glad nie koud gekry nie.
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Dis altyd lekker om sulke nuus te kry.
Baie dankie vir die voortdurende ondersteuning.
Hoop om u gou weer te sien.
Groete
Melody
Herman D - Jun 2023
Algehele gradering
Uitstekend met atmosfeer.
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde en terugvoering.
Baie dankie ook vir u ondersteuning, dit word vreeslik waardeer.
Hoop om u vinnig weer te verwelkom.
Groete
Joe en Melody
Victor C - Mei 2023
Algehele gradering
Bevestiging van die naam, lekker "cosy".
Robert V - Mei 2023
Algehele gradering
Baie tevrede. Die plek was baie netjies en baie ruim.
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie Robert so goed om te hoor julle het lekker gebly.
Albert G - Apr 2023
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir u ondersteuning.
Neil R - Mrt 2023
Algehele gradering
More then I expected and a great little place.
Cosy Cottage se terugvoer
Thank you so much we really appreciate your kindness.
Hope to see you in the future.
Regards
Melody
Debra E - Jan 2023
Algehele gradering
Extremely comfortable.
Cosy Cottage se terugvoer
Hi, thank you for your kind words and support it is much appreciated. Kind regards. Melody
Michelle V - Jan 2023
Algehele gradering
Aangenaam. Uitstekende ligging, waarde vir geld.
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou ondersteuning. Ons waardeer dit opreg.
Was lekker om jou as ons gas te kon ontvang.
Sterkte met die pad vorentoe.
Groete
Melody
Renier D - Jun 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik en hulpvaardig.
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie Renier, dit was 'n absolute plesier om jou as n gas te ontvang. Baie bly jy het lekker gebly.
Jakes V - Apr 2023
Algehele gradering
Goeie waarde.
Cosy Cottage se terugvoer
Ons waardeer die positiewe terugvoer baie Jakes en is so bly om te hoor jy het lekker by ons gebly. Tot weersiens, sien uit daarna om jou weer te ontvang.
Amanda G - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit is 'n lieflike, ruim kamer in 'n stil omgewing. Ook baie privaat met ʼn eie ingang. Die Baysvillage-sentrum is loopafstand daarvandaan. My vriende was baie beïndruk met my verblyf. Doe zo voort!
Cosy Cottage se terugvoer
So bly om te hoor jy het die verblyf geniet Amanda, dit beteken baie vir ons. Hoop om jou vinnig weer te sien.
Roelf C - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, stil, kalm, netheid.
Maynard C - Nov 2023
Algehele gradering
Nice quiet location, neat, tidy and clean.
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde en die ondersteuning.
Ons hoop om u weer in die toekoms te sien.
Groete,
Melody en Joe
Susan B - Nov 2022
Algehele gradering
Die ontvangs was uitstekend danksy Melody (gasvrou) en haar dogtertjie. Hul gasvryheid en vriendelikheid het ons diep in die hart getref.
Thimna T - Nov 2022
Algehele gradering
Truly a Cosy Cottage getaway.
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie Thimna, so bly om te hoor julle het lekker by ons gebly. Dit was 'n absolute plesier om julle te ontvang.
Dan H - Nov 2022
Algehele gradering
Lieflike woonstel.
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Dan. Ons is baie bly om te hoor jy is tevrede en ons hoop om jou sommer vinnig weer te sien.
Sarel M - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker, mooi, en rustig.
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die ondersteuning.
Hoop om u gou weer the sien.
Marius J - Sep 2022
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en ruim. Gemaklik en prakties.
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou ondersteuning dit word vreeslik waardeer.
Hoop om somer gou weer van jou te hoor.
Groete
Melody
Wilma K - Aug 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gerus, en Cosy Cottage is naby als.
Cosy Cottage se terugvoer
Hi Wilma.
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit baie.
So bly julle het dit geniet en ons sien daarna uit om julle weer te ontvang.
Jaco V - Des 2022
Algehele gradering
Voldoende geriewe vir oornag.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Prettyman-weg 5A, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang