Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prettyman-weg 5A, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R890 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cosy Cottage bied gesellige verblyf in Waverley, Bloemfontein. Dit is op die eienaar se perseel geleë, maar het sy eie ingang en geriewe.

Die kothuis het lugversorging en is geskik vir 2 gaste. Dit het 'n oopplan-uitleg met 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n gemaklike rusbank in die sitarea, asook 'n TV met volledige DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die tuin spog met 'n rustige atmosfeer waar gaste onder die groot bome kan ontspan en na die voëlgeluide kan sit en luister.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Chantelle P
Saam met lewensmaat
5.0
Rusplek weg van jou eie. Pragtig en netjiese plek! Baie rustig en gemaklik! Sal enige tyd weer by Cosy Cottage boek.
Aug 2024
William V
Saam met lewensmaat
5.0
Cosy Cottage is a great place to overnight. Really feel welcome and at home. Overnight stay and enjoyed it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Johan D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik met alles wat 'n mens nodig gehad het. Baie lekker gebly in 'n baie netjiese wooneenheid.
Feb 2024
Jacobus D
5.0
Die gastehuis bied 'n rustige ontspanne verblyf aan. Ek het baie lekker oorgebly by die gastehuis. Alles was netjies en in plek.
Feb 2024
Pierre J
Besigheidsreis
5.0
Skoon, netjies en private plek. Sien sterre.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Prettyman-weg 5A, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Cosy Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prettyman-weg 5A, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a59f5c02e94c1ca7e2d9680afb9cba550cfcac68b6555f7b1bb25037419ee7f0385d42f5ee3e8b8d40f598c8cc03f519eee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 5A Prettyman Road Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.091600629952 26.229517754631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang