Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prettyman-weg 5A, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R890 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cozy Cottage bied knus oornagverblyf in Waverley, Bloemfontein en is op die eienaar se perseel geleë, maar gaste het toegang tot hul eie geriewe asook 'n privaat ingang.

Dié kothuis met lugversorging het 'n kapasiteit van 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp wat met 'n koninggrootte-bed ingerig is. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid sluit 'n gemaklike rusbank, TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale en gratis WiFi in.

Die tuin spog met 'n rustige atmosfeer waar gaste onder groot bome kan ontspan terwyl hulle na die voëls luister.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Adrian M
5.0
Ongelooflik. Baie lekker, dankie, sal weer daar bly.
Okt 2024
Lee S
Gesin met tieners
5.0
Vriendelike mense. By Kekker gebly. Was daar vir 'n sportgeleentheid, alles wat 'n mens nodig het om oor te slaap.
Okt 2024
Marika E
Saam met lewensmaat
5.0
Beste oorslaap plek in Bloem! Baie skoon en netjies. Ligging is ideaal, stil omgewing. Veilige parkering vir motor onder afdak.
Sep 2024
Chantelle P
Saam met lewensmaat
5.0
Rusplek weg van jou eie. Pragtig en netjiese plek! Baie rustig en gemaklik! Sal enige tyd weer by Cosy Cottage boek.
Aug 2024
William V
Saam met lewensmaat
5.0
Cosy Cottage is a great place to overnight. Really feel welcome and at home. Overnight stay and enjoyed it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Prettyman-weg 5A, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Cosy Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prettyman-weg 5A, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a59f5c02e94c1ca7e2d9680afb9cba550cfcac68b6555f7b1bb25037419ee7f0385d42f5ee3e8b8d40f598c8cc03f519eee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 5A Prettyman Road Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.091600629952 26.229517754631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang