Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prettyman-weg 5A, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R890 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cosy Cottage bied gesellige verblyf in Waverley, Bloemfontein. Dit is op die eienaar se perseel geleë, maar het sy eie ingang en geriewe.

Die kothuis het lugversorging en is geskik vir 2 gaste. Dit het 'n oopplan-uitleg met 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n gemaklike rusbank in die sitarea, asook 'n TV met volledige DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die tuin spog met 'n rustige atmosfeer waar gaste onder die groot bome kan ontspan en na die voëlgeluide kan sit en luister.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Anneke S
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, skoon en rustig. Pragtige plekkie, vriendelike en behulpsame gasvrou!
Nov 2024
Amanda G
5.0
Snoesig, rustig en aangenaam met alles wat nodig is. Verblyf is eersteklas, 'n stukkie goud. Baie goed geleë, naby Northridge Mall, Prellerplein. Bays...
Sien meer
Nov 2024
Adrian M
5.0
Ongelooflik. Baie lekker, dankie, sal weer daar bly.
Okt 2024
Lee S
Gesin met tieners
5.0
Vriendelike mense. By Kekker gebly. Was daar vir 'n sportgeleentheid, alles wat 'n mens nodig het om oor te slaap.
Okt 2024
Marika E
Saam met lewensmaat
5.0
Beste oorslaap plek in Bloem! Baie skoon en netjies. Ligging is ideaal, stil omgewing. Veilige parkering vir motor onder afdak.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Prettyman-weg 5A, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Cosy Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prettyman-weg 5A, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a59f5c02e94c1ca7e2d9680afb9cba550cfcac68b6555f7b1bb25037419ee7f0385d42f5ee3e8b8d40f598c8cc03f519eee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 5A Prettyman Road Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.091600629952 26.229517754631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang