Cosy Cottages Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Willem Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 77
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Leoni R - Sep 2024
Algehele gradering
Dankie, Mita!
Anneke L - Apr 2024
Algehele gradering
Clean and cosy.
Coba V - Mrt 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Sanphia D - Feb 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon, vriendelike mense.
Jolene S - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was baie wonderlik.
Deon C - Mrt 2024
Algehele gradering
Net oorgeslaap, maar baie lekker geslaap.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Lufuno M - Des 2023
Algehele gradering
Worth every penny.
Denise F - Sep 2023
Algehele gradering
Als wat nodig was vir 'n oornagfasiliteit.
Hannes M - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Hanlie J - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker rustig. Naby alles.
Amory B - Apr 2023
Algehele gradering
Comfortable and satisfactory.
Margo S - Jan 2023
Algehele gradering
Baie netjies en rustig.
Louis B - Jun 2023
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf.
Karin P - Jun 2023
Algehele gradering
Enjoyable, just very cold in the winter.
Cosy Cottages Guesthouse se terugvoer
Good day, Karin,
I apologize for the room being this cold, we always try our best to warm up the room as much as possible.
We hope to rectify this in the future, and please feel free to ask us anytime if you need something extra such as extra blankets or mats to warm up the room a little.
Alden P - Des 2023
Algehele gradering
Dit was stil en gesellig.
Francois J - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker gebly vir een aand.
Likhabiso K - Jul 2023
Algehele gradering
It was okay.
Cosy Cottages Guesthouse se terugvoer
Good day, Likhabiso,
I am sorry that your request could not be fulfilled, as we do not offer shuttle services nor transportation.
We also do not advertise this service as many of our clients make use of their own transport and mostly request for safe parking. We also do not work with external shuttle services as this can cause unsatisfied clients, should the shuttle service not be to their standard.
You are always welcome to make use of services such as Bolt.
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Wim G - Okt 2021
Algehele gradering
Netjiese, skoon, sentrale ruim oornagplek en vriendelike diens.
Lizzy M - Mei 2021
Algehele gradering
The receptionist is very welcoming, easy to talk to.
Irene V - Apr 2021
Algehele gradering
Gasvry, lekker gebly, sentraal geleё.
Cosy Cottages Guesthouse se terugvoer
Baie Dankie , bly julle het die verblyf geniet. Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike Groete,
Mandie
Hendrik V - Aug 2021
Algehele gradering
Gerieflik. Personeel behulpsaam en stap ekstra myl.
Bea V - Jul 2021
Algehele gradering
Perfek vir sakereise.
Zuleika K - Mei 2021
Algehele gradering
Was ’n matige ervaring.
Cg N - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gewees, parkeerplek was bietjie deurmekaar en ongeorganiseerd gewees, maar verder geen klagtes.
Cosy Cottages Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, ons luister graag waar ons kan verbeter. Sal beslis aandag gee aan parkeer area. Dankie hoop om julle graag weer te ontvang by Cosy Cottages. Vriendelike Groete Mandie
Geja H - Aug 2020
Algehele gradering
Baie gulde ontvangs en diens, netjies, skoon.
Marthie R - Jan 2020
Algehele gradering
Sentraal geleë naby sentrums en universiteit.
Cosy Cottages Guesthouse se terugvoer
Baie, baie dankie. Ek waardeer dit.
Ons hoop ons kan julle weer in die toekoms huisves.
Groete
Cosy Cottages
Jamien F - Apr 2019
Algehele gradering
Rustig, skoon en lekker.
Cosy Cottages Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Jamien. Ons hoop ons kan u in die toekoms weer huisves.
Elaine B - Okt 2019
Algehele gradering
Rustig. Ideaal geleë.
Cosy Cottages Guesthouse se terugvoer
Baie baie dankie hoop julle kom kuier weer.
Dit was lekker om jul as gaste te he.
Mariaan V - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker geslaap in 'n veilige omgewing.
Cosy Cottages Guesthouse se terugvoer
Baie baie dankie Mariaan
Hoop julle kom kuier gou weer.
Elda D - Feb 2019
Algehele gradering
Dit was baie gemaklike verblyf en gerieflik naby aan die hoofpad na Parys.
Michael W - Mrt 2019
Algehele gradering
Simple, no-frills, clean and adequate overnight accommodation.
Lees meerCosy Cottages Guesthouse se terugvoer
Beste Michael,
Baie dankie vir u terugvoer.
U het in Eenheid D gebly. Ons het die veiligheidshek by die ingang daarvan nagegaan en daar is geen fout nie. Dit kan wel sluit en die die sleutel was in u besit.
Met betrekking tot die parkering, wil ons net meedeel dat die parkering uitgelê en getoets was met 7 SUV 's o peen slag. Ons vra om verskoning indien u gesukkel het om te parkeer.
Die toiletpapier is op die standaard wat vereis word van 'n 3-ster instansie.
Wat die meubels aanbetref is, glo ons dis 'n geval van persoonlike smaak.
Groete,
Cosy Cottage B&B
Linda D - Jan 2019
Algehele gradering
Ons is hartlik ontvang by Cosy Cottage en het heerlik gebly, sal weer van hul dienste gebruik maak.
Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Margaret S - Jan 2019
Algehele gradering
Nie alles wat mens verwag.
Cosy Cottages Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer.
Met u aankoms was die eenheid nagegaan en daar was oorgenoeg koffie, suiker, poeier melk en lyfwasmiddel, sjampoe, en lyf room en hande seepies in die eenheid. Ongelukkig was daar nie tee nie. U was meer as welkom om by die ontvangs te vra.
Daar is in elke eenheid in bottel varswater vir die ketel .
Indien u volgende keer by 'n gastehuis boek maak seker dat u n eenheid boek wat volle selfsorg is en nie soos u in ons geval geboek het in n semi-self catering eenheid nie.
Ons beleid is ook as ons die gaste inboek, soos ons ook in u geval gemaak het wys ons eers die eenheid en dan vra ons of u tevrede is en u het ons verseker dat alles volgens u korrek is.
Weereens baie dankie.
Voorspoed Cosy Cottage
Rouvain D - Apr 2017
Algehele gradering
Baie netjiese eenheid met gerieflike beddens.
Cosy Cottages Guesthouse se terugvoer
Thank you a lot for staying with us. We are glad that you enjoyed it.
Lex M - Aug 2017
Algehele gradering
Privaat, stil en netjies.
Ada N - Aug 2017
Algehele gradering
Ons was goed ontvang en het baie lekker geslaap.
Thinus V - Apr 2017
Algehele gradering
Gerieflik. Ons het basies net daar oorgeslaap. Maar as 'n mens iets sou wou gaar maak, is daar net 'n mikrogolfoond.
Elsie W - Mrt 2017
Algehele gradering
Goeie ontvangs, vriendelike gasheer, maar eenheid is teleurstellend, glad nie wat verwag het i.t.v. tarief nie.
Lees meerCosy Cottages Guesthouse se terugvoer
Beste Anthonie Welman
Dankie vir u ondersteuning deur by ons tuis te gaan.
Ons vra gewoonlik ons gaste by aankoms om nie te huiwer om te sê as daar iets is wat hulle pla nie. Ons sou u met graagte na 'n ander eenheid van u keuse verskuif het, aangesien daar nog twee ander eenhede beskikbaar was. Al die eenhede was nie volgeboek soos wat u aan die begin van u terugvoering insinueer nie.
Net ter verduideliking van die 3 ster gradering, die eenheid waarin u tuisgegaan het, is nie 'n 3-ster eenheid nie. Dit staan baie duidelik op die deur van die eenheid. Jammer vir die misverstand.
Maar dankie vir u terugvoering. Ons sal beslis aandag gee aan u voorstelle.
Dr. Peet van Rensburg
U gasheer
Cosy Cottage B&B
Potchefstroom
Anonieme gas - Feb 2017
Algehele gradering
Lorettha V - Jan 2016
Algehele gradering
Uiters skoon en ruim.
Emile C - Des 2016
Algehele gradering
Een van die lekkerste plekke om oor te bly wanneer mens deur Potch ry na iewers anders.
Cosy Cottages Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer. Ek is bly u het u verblyf geniet. Groete.
Peet van Rensburg
Cosy Cottage B&B
Potchefstroom
Eben L - Okt 2016
Algehele gradering
Die plek is goed geleë en netjies.
Jacolein D - Mrt 2016
Algehele gradering
Skoon, gemaklik en naby alles.
Peter G - Aug 2016
Algehele gradering
Ridiculously priced, B&B without breakfast.
Lees meerCosy Cottages Guesthouse se terugvoer
We will consider the justification of your remarks. What the serving of breakfast is concerned, please have a look at our quotation and you will clearly see that an optional breakfast is only served on request (not included in the self-catering quotation) and is payable for at departure. As to the use of alcohol: We are not licensed to sell alcohol to our guests, but of course our guests can use their own alcohol. Our regulations only forbid the misuse of alcohol on our premises. Decor and facilities, could you please point out where you found fault in the decor and facilities? As for the ashtrays, we are a non-smoking facility. The tuna tins outside our self-catering units are there for you to put out your cigarette before your enter the unit. Your remark - "Shut them down or give them half a star": Strangely enough we have received a 3 Star grading from the Tourism Grading Council of South Africa only a week before your visit. I can only wish you a satisfying experience at another guesthouse on your next visit to Potchefstroom. Regards. Dr. Peet van Rensburg, Cosy Cottages, Potchefstroom.
Rialda D - Okt 2015
Algehele gradering
Skoon en netjies en alles is daar wat benodig word.
Cosy Cottages Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons werk aan die parkeerprobleem. Hoop om julle weer in die toekoms van diens te wees.
Rika B - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie tevrede met die diens en netheid.
Riekie L - Jan 2015
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Sonja S - Apr 2015
Algehele gradering
Baie lekker oornag-verblyf. Het al die fasiliteite binne die eenheid vir mense met klein kinders.
Heidi S - Mei 2015
Algehele gradering
Baie goeie ligging. Sal hulle weer besoek.
Marie V - Aug 2015
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld!
Elsa M - Des 2015
Algehele gradering
Pitstop.
Lees meerEstelle C - Mei 2015
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Hanneri C - Nov 2015
Algehele gradering
Gemaklike en bekostigbare oornagverblyf.
Cosy Cottages Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Peet van Rensburg
Antoinette K - Mrt 2015
Algehele gradering
A bit expensive for what one got.
Leanda K - Mrt 2015
Algehele gradering
Aangenaam, as jy net oornagplek nodig het.
Gerhard S - Apr 2015
Algehele gradering
Waarde vir geld, maar kort aandag.
Alette V - Okt 2015
Algehele gradering
Baie gemaklik maar bietjie oud.
Cosy Cottages Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer. Ons sal aandag skenk aan die opknapping, alhoewel ons vroeër vanjaar goeie punte vir inkleding by die Tourism Grading Council of South Africa gekry het. Voorstelle vir 'n meer moderne styl is altyd welkom.
Mercia K - Aug 2014
Algehele gradering
Vriendelike gasvrye diens.
Hennie S - Aug 2014
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld!
Callum M - Feb 2014
Algehele gradering
Good
Irma M - Jun 2014
Algehele gradering
Die woonstel is klein, en die handdoeke is baie klein, oud en dun.
Ilana V - Okt 2014
Algehele gradering
Sentraal geleë, maar baie basies.
Yolande V - Apr 2013
Algehele gradering
Uitstekende diens
Morne B - Des 2013
Algehele gradering
Lekker plek om te oornag vir families of enkellopendes.
Hb K - Apr 2013
Algehele gradering
Definitief die moeite werd
Alda L - Jul 2013
Algehele gradering
Skoon, rustig en gemaklik.
Dorothy M - Jan 2013
Algehele gradering
We enjoyed an excellent booking service, hospitable reception and neat room.
Paul B - Okt 2013
Algehele gradering
Enjoyed a peaceful stay here.
Crystal K - Aug 2013
Algehele gradering
Die verblyf was baie aangenaam, en die personeel is baie vriendelik.
George G - Jan 2012
Algehele gradering
Friendly, clean an affordable. Will recommend
Sally N - Jun 2012
Algehele gradering
Very cosy accommodation, thank you!
Ronel V - Apr 2012
Algehele gradering
Cosy place to stay
Elsabe J - Mrt 2011
Algehele gradering
Excellent!
Andre B - Jan 2011
Algehele gradering
Excellent valua for money
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parys-laan 38, Potchefstroom, 2520, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang