Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy Cottages Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Leoni R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dankie, Mita! Mita is die rugsteun van Cosy Cottages. Sy was die een persoon wat vrou alleen die gaste verwelkom het, met 'n glimlag, en mens baie spesiaal laat voel het. Sy is ook die enigste persoon wat gesorg het dat die plekkies skoon en netjies is. Welgedaan, Mita! Jy kan maar 'n gastehuis bestuur! Dankie vir al jou harde werk. Die plekkie was blink skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Clean and cosy. Centrally located and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coba V
1 nag
5.0
Mrt 2024

Waarde vir geld. Ja, net nie geweet waar om my sleutel te los toe ek wou vertrek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanphia D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Netjies, skoon, vriendelike mense. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Dit was baie wonderlik. Ons het baie lekker gebly. Ons kinders het dit baie geniet. Die plek was skoon en baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Net oorgeslaap, maar baie lekker geslaap. Baie lekker gebly. Dis net parkering wat 'n klein probleem is. Ander voertuie stop soos hul wil, dan is spasie maar baie beperk vir parkering. Maar sal vir seker enige tyd weer daar bly. Baie baie dankie vir die mooi skoon plekkie en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2024

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Lufuno M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Worth every penny. Wow, I was very impressed. It was the cleanest place I've ever seen. There's daily cleaning, a nice pool, and braai area. Really beautiful. I would come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise F
1 nag
5.0
Sep 2023

Als wat nodig was vir 'n oornagfasiliteit. Het plek gesoek om vir besigheid te oornag. Als was perfek en het voldoen aan my vereistes. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie netjies en skoon. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R625
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R625
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parys-laan 38, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ae750c30d116c88cc793b00101ed5f6b0dee82980f82308b29d6d88156d2fd3ae8c5eb84d216836b432a265dd1ca89eff4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R625 per nag (plek vir 2) 77 5 1 5 38 Parys Avenue Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.715771251315 27.113667726517

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang