Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy Duiker Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Duiker-straat 9, Glen Marine, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cozy Duiker Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang wat op die eienaar se perseel in Glencairn geleë is. Dit bied pragtige see-uitsigte en is die perfekte opsie vir 'n paartjie se wegbreek.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is gerieflik ingerig met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n yskassie. Gaste kan maaltye by die etenstafel geniet. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die eenheid maak oop op 'n dek met buitesitplek. Gaste sal gerieflik naby Glencairn Tidal Pool en die strand geleë wees.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ligging

  • Duiker-straat 9, Glen Marine, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Duiker-straat 9, Glen Marine, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbb265e320bbaa273c28d9ae473d2a9c8a927494d332e04a8c3ed097ed79c7fbd61c7f43071ef6dcee5aacb2ad9499546161?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 9 Duiker Street Glen Marine 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -34.167819224896 18.425249755383

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang