Cosy Garden Cottage
Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louis Trichard-straat 276, Mayville, Pretoria, 0084, Gauteng
-
Vanaf
R590R472 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cosy Garden Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiekothuis op die bestuurder se perseel in Mayville, Pretoria. Dit is stapafstand vanaf Eugene Marais Hospitaal en bied slaapplek aan 2 gaste wat op soek is na rustige oornagplek.
Die oopplan-kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Verder is daar 'n etenstafel vir 2 en 'n TV. WiFi en lugversorging is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n lieflike tuin, gemeenskaplike swembad, 'n lapa en 'n braai-area. Veilige onderdakparkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Shane Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Louis Trichard-straat 276, Mayville, Pretoria, 0084, Gauteng
- Gaste dink Cosy Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louis Trichard-straat 276, Mayville, Pretoria, 0084, Gauteng