Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy Inn

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Mariana V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Vyfster gehalte. Baie ruim oopplan-area met 'n goed toegeruste kombuis. Dit was baie koud tydens ons besoek en ek wil noem dat die warm water in die stort oombliklik warm is wanneer jy die kraan oopdraai — dit was 'n bonus. Parkering is ook veilig soos op die foto's gesien kan word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Connie C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Lekker oorbly en gesellige woonstel. Die beste blyplek wat ek nog raakgeloop het in Centurion. Heel privaat. Kombuis waar kos self gemaak kan word. Heerlike en gesellige sit area waar TV met DStv beskikbaar is. Internet was my seun se gunsteling toevoeging tot die pakket. Sal dit aanbeveel vir enige persoon, waarde vir geld. Baie vriendelike ontvangs gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina F
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

Baie oulike dier-vriendelike verblyf. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons verblyf aangenaam en gerieflik te maak. Ek beveel Cosy Inn sterk aan, veral as jy met diere reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonnika B
Kort verblyf
4.8
Mei 2022

Heerlik gebly. Verblyf het alles wat 'n mens nodig het. Baie gerieflik ingerig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Cosy Inn
Beste Sonnika, baie dankie jy is altyd welkom.

Ina G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2022

Sentraal, baie spasie, veilig, goeie instandhouding en belangrikste, diere-vriendelik! Highly recommended. Akkommodasie is goed geleë, naby N1-hoofweg en winkels. Rustige area, eenheid word goed onderhou en tuin is netjies. Groot plus is dat diere toegelaat word. Area is goed omhein en diere kan vry rondbeweeg. Parkering is agter elektroniese hek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thea B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2021

Waarde vir geld, geen probleme nie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Cosy Inn
Beste Ina, julle is altyd welkom by Cosy Inn.

Riana V
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2019

Fantasties! Ek sal enige tyd weer by Cosy Inn bly. Alles is so skoon en netjies en ons is so vriendelik ontvang. Sal Cosy Inn enige tyd aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanneske S
1 nag
5.0
Okt 2019

Het dit baie geniet, kom vir seker weer! Pragtige ruim kamer, netjies en skoon! Was lekker stil, wat 'n heerlike nagrus verseker het! Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karel V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2019

Bitter gerieflik, met alles wat jy benodig, tot die wolletjie-roller in die kas wat jy by die huis vergeet het. Regtig baie gerieflik, veilige stil systraat, maar tot naby 'n aangename strip mall met 'n Spar en top Chinese rest. Caltex vulstasie ook binne 300 m. Eenheid het gerieflike beddegoed en meer as wat jy in gewone hotelkamer sal kry. Ek het gevoel dit sou 5.1 sterre by my gekry het as daar 'n braaipan was in die kombuis, maar dit was my eie luiheid, daar is 'n vol gasbraai buite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Cosy Inn
Dankie Kallie julle is altyd welkom. Daar is Wel n 2 plaat stofie met die nodige pot en pan in kombuiskas, maar ek kyk uit vir n braaipan. Julle gerief is vir ons belangrik.

Maxine F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2019

Huis van die huis af. Ons was baie beïndruk met die plek. Goeie stort, beddens, het tuis gevoel wat ons veral geniet het aangesien ons seun outisties is. Die speel-area buite het hom ook rustig laat voel. Michelle het ons tuis laat voel en het ons tegemoet gekom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Cosy Inn
You are always welcome. Cosy greetings, Michelle.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R850
R850 R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constance-laan 201, Clubview, Centurion, 0014, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfwJRYRFA3I9V0FGTLI0hW11VN4cbsoTFFRLhr66cNTaRutZtvt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R595 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 201 Constance Avenue Clubview 0014 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.84123928617 28.176248617808

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang