Cosy Inn
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Mariana V - Aug 2023
Algehele gradering
Vyfster gehalte.
Connie C - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker oorbly en gesellige woonstel.
Ina F - Apr 2022
Algehele gradering
Baie oulike dier-vriendelike verblyf.
Sonnika B - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Cosy Inn se terugvoer
Beste Sonnika, baie dankie jy is altyd welkom.
Ina G - Mrt 2022
Algehele gradering
Sentraal, baie spasie, veilig, goeie instandhouding en belangrikste, diere-vriendelik! Highly recommended.
Thea B - Mrt 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld, geen probleme nie.
Cosy Inn se terugvoer
Beste Ina, julle is altyd welkom by Cosy Inn.
Riana V - Nov 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Hanneske S - Okt 2019
Algehele gradering
Het dit baie geniet, kom vir seker weer!
Karel V - Sep 2019
Algehele gradering
Bitter gerieflik, met alles wat jy benodig, tot die wolletjie-roller in die kas wat jy by die huis vergeet het.
Cosy Inn se terugvoer
Dankie Kallie julle is altyd welkom. Daar is Wel n 2 plaat stofie met die nodige pot en pan in kombuiskas, maar ek kyk uit vir n braaipan. Julle gerief is vir ons belangrik.
Maxine F - Sep 2019
Algehele gradering
Home away from home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Huis van die huis af.
Ons was baie beïndruk met die plek. Goeie stort, beddens, het tuis gevoel wat ons veral geniet het aangesien ons seun outisties is. Die speel-area buite het hom ook rustig laat voel. Michelle het ons tuis laat voel en het ons tegemoet gekom.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Cosy Inn se terugvoer
You are always welcome. Cosy greetings, Michelle.
Maryke T - Aug 2019
Algehele gradering
Het heerlik gekuier!
Cosy Inn se terugvoer
Baie dankie en altyd welkom.
Cosy-groete
Michelle
Mandie C - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtige plek.
Cosy Inn se terugvoer
Beste Mandie,
Baie dankie, julle is altyd welkom.
Cosy-groete,
Michelle
Etienne M - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was so rustig en naby Unitas.
Cosy Inn se terugvoer
Baie dankie en altyd welkom, Cosy
Groete
Michelle
John Henry S - Jan 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies; baie ruim!
Cosy Inn se terugvoer
Julle is altyd welkom,
Cosy groete,
Michelle
Enid K - Apr 2019
Algehele gradering
Perfek geleë vir die doeleindes van my reis. Netjies. Ek het veilig gevoel.
Cosy Inn se terugvoer
Enid altyd welkom, Cosy groete Michelle
Adri V - Okt 2019
Algehele gradering
Ideaal vir gesin met klein kinders.
Cosy Inn se terugvoer
Beste Adri,
Baie dankie, julle is altyd welkom hier.
Cosy-groete
Michelle
Charmaine B - Nov 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik, gemaklik en baie modern, alles wat jy nodig het vir jou verblyf.
Lynette V - Nov 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Cosy Inn se terugvoer
Kom gerus weer.
Cosy groete,
Michelle
Cleo Middelmann M - Okt 2018
Algehele gradering
Absolutely amazing!
Cosy Inn se terugvoer
You are welcome anytime. Cosy greetings, Michelle.
Martinus K - Sep 2018
Algehele gradering
Had a very pleasant stay.
Cosy Inn se terugvoer
Dankie Martinus, julle is altyd welkom. Cosy groete, Michelle
Elize V - Sep 2018
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Lees meerCosy Inn se terugvoer
Dankie Elize, julle is altyd welkom. Cosy groete, Michelle
Darren N - Jun 2018
Algehele gradering
Ruim en netjiese eenheid, goed geleë en 'n vriendelike verwelkoming.
Cosy Inn se terugvoer
Baie dankie, julle is altyd welkom.
Cosy groete Michelle
Ilse C - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlik ruim skoon en netjies.
Cosy Inn se terugvoer
Baie dankie Ilse en Tony, julle is altyd welkom.
Cosy groete,
Michelle
Amanda M - Apr 2018
Algehele gradering
Absolutely fantastic.
Riana K - Nov 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Cosy Inn se terugvoer
Beste Riana,
Baie dankie, julle is altyd welkom.
Cosy-groete,
Michelle
Marlo L - Jun 2018
Algehele gradering
Die plek was baie gerieflik, netjies en uiters bekostigbaar vir die uitstekende diens.
Cosy Inn se terugvoer
Dankie Marlo, julle is altyd welkom hier.
Groete,
Michelle
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Constance-laan 201, Clubview, Centurion, 0014, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang