Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy Stay

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Hanneke V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Perfekte oornagverblyf. Baie dankie vir 'n aangename verblyf, vriendelike gasvrou en alles is baie netjies en skoon. Hoogstens aan te beveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Cosy and peaceful. We had a lovely, peaceful stay here. Our hosts were lovely and very accommodating. The amenities were great, a well-stocked coffee and tea station that even had delicious rusks. The air con was also very welcome as it was very hot at the time we visited. We would definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Cosy Stay
Thank you very much for the feedback, I appreciate it.

Jacqueline B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Uitstekend. Wat 'n plesier, pragtig en netjies. Sarie is hartsmens. Ons sal weer daar wil bly. Dankie vir julle gasvryheid en vriendlikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Cosy Stay
Baie dankie vir die ondersteuning en terugvoer. Ons waardeer dit en sien uit om julle weer te akkommodeer. Groete

Elizabeth L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Uitstekend. Baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Cosy Stay
Baie dankie vir die ondersteuning en terugvoer. Ons waardeer dit en sien uit om julle weer te akkommodeer. Groete

Martie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlik. Heerlike plek en vriendelike en behulpsame gasvrou. Definitief aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Cosy Stay
Baie dankie vir die terugvoering, waardeer dit. Kom gerus weer. Groete

Shanice A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie rustig. Dit was baie rustig en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Cosy Stay
Baie dankie vir die ondersteuning en terugvoer. Ons waardeer dit en sien uit om julle weer te akkommodeer. Groete

Jacob Andries W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie lekker stil, skoon blyplek met baie vriendelike gasheer en vrou. Baie, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Cosy Stay
Baie dankie vir die ondersteuning en terugvoer. Ons waardeer dit en sien uit om julle weer te akkommodeer. Groete

Henk W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Plek skoon, netjies en die bed is gemaklik, en soveel ekstras bygevoeg soos beskuit. Ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Cosy Stay
Baie dankie vir die terugvoering, waardeer dit baie.

Jacomien B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ongelooflik! Aandag aan die fynste detail gegee. Baie, baie netjies en skoon. Vriendelike ontvangs. Sal enige tyd weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Cosy Stay
Baie dankie vir die mooi woorde en terugvoering, waardeer dit baie.

Carmen W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Awesome. Everything was to our satisfaction, and thank you for going the extra mile.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Cosy Stay
Thank you very much for the feedback, I appreciate it.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 14, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33b6abb7b84e2c7ba7b00e435cdbb164a955558b60d1361b302aeeb81a5a23d9c0db9c6e4c529938596531f2e8629e5300dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 14 Market Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.800445687005 19.878533792035

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang