Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy Stay

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Jacomien B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ongelooflik! Aandag aan die fynste detail gegee. Baie, baie netjies en skoon. Vriendelike ontvangs. Sal enige tyd weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Awesome. Everything was to our satisfaction, and thank you for going the extra mile.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Cosy Stay
Thank you very much for the feedback, I appreciate it.

Leon N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Gasvry, rustig & gerieflik. Vir seker ja! Die plekkie het voorwaar die regte naam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Cosy Stay
Dankie Leon vir die terugvoering, waardeer dit baie.

Linda C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Wonderlik, kan definitief vir enigiemand aanbeveel wat in Robertson moet oorbly. Baie netjies, esteties mooi versier, stomende water en baie privaat. Gasvrou doen baie moeite om verblyf so aangenaam moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Cosy Stay
Baie dankie vir die mooi woorde en terugvoering, waardeer dit baie.

Werner H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Very comfortable and very cosy. Host was very friendly and attentive. The room is spectacular and the attention to detail was amazing. We would recommend this cosy stay to family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Cosy Stay
Hi Henning, thank you very much for the feedback, I appreciate it.

Bruwer V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker eenheid vir kort reise, uiters gasvry! Lieflike plekkie, uiters gasvry! Lugreëling, veilige parkering - alles wat jy wil hê!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Cosy Stay
Baie dankie, waardeer die terugvoering. Kom gerus weer.

Johannes J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Alles was in orde. Ons was baie vriendelik ontvang en die akkommodasie was baie netjies en gerieflik. Sal beslis weer daar oor bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Cosy Stay
Baie dankie vir die terugvoering, waardeer dit baie. Kom gerus weer.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Cosy Stay
Baie dankie vir die terugvoering, waardeer dit. Kom gerus weer.

Monique K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netjies, skoon, teen volle toegerus met vars melk, koffie, beskuit, handdoeke et. Heerlik gebly, met baie gasvrye eienaars op die perseel. Plekkie is toegerus met als wat mens nodig het en meer! Daar is elektriese komberse ook vir die koue wintersaande. Wens ons kon langer bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Cosy Stay
Baie dankie vir die terugvoering, waardeer dit baie. Kom gerus weer.

Henriette M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

It was really a cosy warm stay! From our arrival until our departure we were spoilt. Everything was neat and tidy. We had a nice warm bed, delicious rusks and lovely hosts. We recommend Cosy Stay to all our friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Cosy Stay
Thank you very much for the feedback; I appreciate it.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 14, Robertson, Wes-Kaap, 6705,
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d6db9956f7ac08f28c734586960a0def12718cb9aaae51fd85631f5082c6a6870245929fc435a4b3f454ceba890ffff1642?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 14 Market Street Robertson 6705 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.800445687005 19.878533792035

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang