Cosy Stone Cottage
Beskrywing
Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer, 'n oopplan-kombuis en 'n sitkamer, en die huis het 'n gedeeltelike uitsig oor die rivier. Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, en die derde is ingerig met 'n stapelbed. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, 'n stort en 'n toilet. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oond, 'n yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar. Die buitebraai-area is beskut teen die wind en die eiendom is omhein.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël is. Die troeteldiere moet dan goeie huismaniere hê en gaste moet optel waar hul diere mors.
- Let asb. dat gedeeltes van die verblyf via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Van Wyk-straat 16, Stilbaai-Oos, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap