Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy Stone Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Wyk-straat 16, Stilbaai-Oos, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Cozy Stone Cottage is 'n lieflike selfsorg-eenheid vir 6 mense in Stilbaai-Oos, Stilbaai, 400 m vanaf die strandmeer.

Die 1926-kliphuis is gevul met karakter en beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer, 'n oopplan-kombuis en -sitkamer, en die huis het 'n gedeeltelike uitsig oor die rivier. Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, en die derde is ingerig met 'n stapelbed. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, 'n stort en 'n toilet. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oond, 'n yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar.

Die buitebraai-area is beskut teen die wind, en die eiendom is omhein.

Stilbaai bied verskeie doendinge wat wissel van gholfspeel, staproetes, branderplankry, visvang, swem, kanovaart, walviskyk tussen Julie tot November, en meer. Besienswaardighede in die omgewing sluit die palings by die Toerismeburo, die historiese rotspoelvisvalle, die Anglo-Boereoorlog-gedenkteken, die Blombos Museum van Argeologie in, en gaste kan ook die verskeie natuurreservate in die area besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Cosy Stone Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Van Wyk-straat 16, Stilbaai-Oos, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cosy Stone Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Wyk-straat 16, Stilbaai-Oos, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7c4ff24cac7204c7bb816e16bff77863c63066d729e81649bd1fbc7f52c8d04631acc0743bedc97d204d377749ee549c8a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 16 Van Wyk Street Still Bay East 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.3694085 21.420439

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang