Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozy Strand Beach Getaway - Studio Apartment

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Gerhard L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Gasvry vriendelike diens. Netjiese apartment. Dit was wonderlik. Dit was 'n belewenis en goeie ontvangs deur Danni. Ons het veilig gevoel, die plek is netjies en rustig. Dankie Cozy Strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Sal verseker weer in die toekoms daar tuisgaan! Dankie, die verblyf was lekker, skoon, netjies en veilig. Kan dalk getikte instruksies by TV laat, dat mens minder sukkel om TV kanale te kry wat aan die WiFi gekoppel is. Die eienaar was egter baie behulpsaam hiermee.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anneline N
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Des 2024

Teleurstellend. Sal beslis nie weer gebruik nie. Ons was nie tevrede met die blyplek nie. Ons moes ry om die sleutel by iemand anders te gaan optel, daar was een handdoek vir 2 gaste (op die foto wys 4 handdoeke op die beddens), geen koffie/tee, ens. alhoewel die foto van die kombuis houers wys. Ons moes ry en gaan koop. Beddegoed was of ongestryk of gebruik? Wie sal weet? Dit was gekreukel. Geen kontak met die gasheer. Moes weer ry om die sleutel by 'n ander adres te gaan aflewer.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Wilma K
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

I had a wonderful time. I could really just relax, just breathe. Thank you Thabo. Thanks for your friendly face and making me comfortable. Thank you for making sure that I was safe and okay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Roy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gousstraat, The Majestic-kompleks, Van Ryneveld, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe97e0b7e11c9520b7c5b3806e697ae3b1cb0a81719fc0c34a109dd299172f31289157f4fbae7cf3b557c5c235ed155daf25f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Gous Street The Majestic complex 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -34.1188908 18.8303709

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang