Cozy Strand Beach Getaway - Studio Apartment
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gousstraat, The Majestic-kompleks, Van Ryneveld, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cozy Strand Beach Getaway - Studio Apartment is 'n selfsorgwoonstel in die rustige en stil The Majestic-kompleks naby die strand in Strand. Die woonstel is naby 'n winkelsentrum, restaurante en wegneem-eetplekke.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Dit is met warm en natuurlike kleure versier. Die slaaparea het 'n dubbelbed en daar is 'n aangewese werksarea vir sakereisigers. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, induksiestoofplaat, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n rusbank, stoele en 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n klein balkon met 'n uitsig op die Helderberg.
Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Roy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Gousstraat, The Majestic-kompleks, Van Ryneveld, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Cozy Strand Beach Getaway - Studio Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Van Ryneveld Strand Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gousstraat, The Majestic-kompleks, Van Ryneveld, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang