Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy Vishoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Hennie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker. Dit is my 2de kuier by Cosy Vishoek en ek kan die verblyf nog steeds aanbeveel. Arina en Vian is altyd behulpsaam en vriendelik. Dankie julle. Ek kom weer braai by julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vian
Cosy Vishoek
Goeiedag. Dankie, Hennie, dit was lekker om jul weer te ontvang. Ons sien jul graag weer. Groete daar.

Niell T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Very friendly hosts, always willing to assist, clean and secure accommodation. Hosts were open and friendly from the time that I arrived until my departure. Backup lights are available for loadshedding and Wi-Fi is always available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Heerlik gebly. Ruim vertrekke. Mooi dekor. Alles wat jy nodig het as krag aan of af is. Gasvrou gaan die extra myl om 'n mens welkom te laat voel. Lekker sentraal om die omgewing te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Apr 2024

We had a great stay in Cosy Vishoek. It's a great location. The road can be a bit noisy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Petro V
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Des 2021

Die derde slaapkamer is bitter bitter klein, maar verder was alles heeltemal aanvaarbaar. Baie skoon! Eienaars was baie tegemoetkomend. Baie dankie!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Juanita V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2020

Gerieflike en bekostigbare verblyf vir 'n groot gesin! Baie dankie Vian en Arina vir die gebruik van julle huis. Ons het verskriklik lekker gebly. Die moeite wat julle doen vir julle gaste gaan nie ongesiens verby nie. Baie dankie vir al die ekstras wat julle doen sonder dat jy eers nodig het om te vra. Ons het baie lekker geslaap ten spyte van die besige straat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon M
Kort verblyf
5.0
Aug 2019

Perfect, with friends and family. Perfect for kids, very safe, a walk away from the beach and thumbs up to Jane for allowing us our privacy. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Viyonnefer M
Kort verblyf
5.0
Aug 2018

Home. Stayed with them from 03 Aug 18 to 06 Aug 18, just have to give Cosy Vishoek a 5 star rating, the place is clean and you feel right at home. I say home because that is what it felt like, a home from home. The place is spacious and very secure. It can sleep up to 7 people, the WiFi is fast and we had no problems whatsoever. We will definitely recommend Cosy Vishoek to anyone, it is value for your money. Definitely visiting again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vian
Cosy Vishoek
So glad to hear that. Next time when you book I will most definitely add a night to your stay on us. It is our family holiday home and have lots of good memories and always hope you made new memories in Fishoek. Again, thank you for staying with us.

Dawie D
Kort verblyf
4.8
Sep 2018

'n Gerieflike bestemming waar vriende en familie mekaar se geselskap kan geniet. Ons het reg vanaf ons aangeland het welkom gevoel. Die huis word goed in stand gehou en is goed ingerig om te ontspan en 'n tydjie saam met vriende en familie te geniet. Ons het ook elke dag dit geniet om 'n stappie te neem na die strand en die winkels is gerieflik naby. Definitief 'n plekkie bo aan ons lys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Huibrie P
Kort verblyf
4.8
Sep 2018

Gerieflik ingerigte plekkie by 'n wonderlike strand vir klein en groot. Die huisie het alles gehad wat ons benodig het vir 'n vakansie met ons twee jong kinders en hul grootouers vir 'n lekker familievakansie. Ons kon kos maak vir al die etes wat ons daar was en ook vleisbraai. Ons wou net êrens in die Kaap-omgewing wees en was nog nooit voorheen in Vishoek nie. Dis maar 'n ryery na al die dinge wat ons in die wyer Kaap-omgewing wou doen, maar daar is ook heelwat om te doen naby. Ons was aangenaam verras met die lekker strand binne 'n gesonde stappie van die huis af. Die strand self was lekker om te speel en kinders het selfs bietjie geswem op een van die warmer dae - ons was einde Augustus daar. Daar is ook 'n oulike speelparkie en 'n baie lekker restaurant met 'n groot stoep sowel as binne-eetplek reg op die strand. Was perfek vir kinders, ouers en grootouers. Die gasheer, Vian, sowel as Jane wat ons ontvang het, was almal baie goed met kommunikasie vooraf en tydens ons verblyf, alles het glad verloop. Hulle het ook 'n paar basiese kosbenodigdhede reg gehad vir ons gebruik: koffie, tee, melk, olie en speserye sowel as ons verwelkom met bietjies wyn en koeldrank.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vian
Cosy Vishoek
Baie dankie dat jul by ons kom bly het, dis lekker om te hoor dat jul lekker gebly het. Jul moet weer so maak, ons wag jul die keer in somer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Vian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Laan 1, Vishoek, Kaapstad, 7580, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6QlIJRQtKQjPIXGTlFOWAuOWZDnkO0cnxKpA3s8bmQrMSsT24T?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 12 5 1 5 1 4th Avenue Fish Hoek 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -34.1398729 18.4269367

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang