Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cotswold House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Johan O
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mei 2022

Pragtige, gasvrye tuisgevoel. Vanaf ontvangs tot ontbyt tot die totsiens sê voel soos vriende, dit is seker die wonderlikste groep mense met die mooiste gesindhede. Pragtige plek en goeie waarde vir geld, ontbyt is heerlik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rianne M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

Heerlike oornagervaring, soos altyd. Elke keer 'n heerlike ervaring om by Cotswold te oornag. Baie gasvry, gerieflike, netjiese kamers en heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf
5.0
Okt 2017

Baie aangenaam gewees. Was baie aangename ervaring gewees en sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diane S
1 nag
5.0
Apr 2017

Lieflik! Vriendelike personeel, pragtige kamers, great waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bettina
Cotswold House
Thank you for the lovely comments. See you soon.

Lynn C
Kort verblyf
5.0
Okt 2016

Baie vriendelik, netjies en skoon. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara B
Kort verblyf
4.4
Mrt 2016

Die personeel doen regtig moeite om te help. Baie goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Morne O
1 nag Gesin met tieners
4.6
Apr 2015

Baie netjies en goed geleë. Sien die sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Biffy K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2014

Het my verwagtinge oortref Kon nie beter wees indien ek self die plek besit het nie

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bettina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cotswold-rylaan 6, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM0MTY3NmFiLTYxMGUtNDYxOS1hZTVlLTk1MmY1NTIxNWU2ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 6 Cotswold Drive Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.87837461574 18.491374254226

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang