Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cotswold House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cotswold-rylaan 6, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Cotswold House is uniek geleë by die Poort na die Weskus in Kaapstad. 'n Bekoorlike, geskiedkundige Kaaps-Hollandse opstal, met skouspelagtige uitsigte oor Tafelberg, Leeukop, Seinheuwel en die see.

Cotswold House kyk ook uit oor die enigste ware links-gholfbaan in Suid-Afrika. Gaste kan ontspan in 'n omgewing wat in 'n pragtige privaat tuinomgewing geleë is. Net so bied 'n afgeskermde, aangelegde swembad en patio 'n heerlike area waarin gaste kan ontspan. Die ontbytkamer, waar smaaklike vars gekookte ontbyte bedien word, kyk uit op die wingerdstoep en swembad.

Al die slaapkamers is en suite. Die meeste badkamers is toegerus met verhitte handdoekrelings en haardroërs. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier, telefoon, TV, kroegie, kluis, tee- en koffieskinkbord met 'n ketel en lessenaar. Gratis internettoegang is ook vanaf elke kamer beskikbaar deur middel van 'n veilige WiFi-verbinding. Daar is luukse executive- en standaardkamers en daar is 'n gesinskamer.

Die Cotswold Luxury Montagu-kamer bied wonderlike uitsigte oor die strandmeer, die gholf en na Tafelberg. Ons bied veilige parkering.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Italiaans
  • Switsers

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Cotswold House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bettina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Cotswold-rylaan 6, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cotswold House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cotswold-rylaan 6, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM0MTY3NmFiLTYxMGUtNDYxOS1hZTVlLTk1MmY1NTIxNWU2ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 6 Cotswold Drive Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.87837461574 18.491374254226

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang