Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottage @ 49

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annemarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 62 resensies vir Cottage @ 49
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Elsabe B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe B

Beste plek waar ek nog in Parys gebly het. En dis binne loopafstand van die winkels.

Ons het heerlik gebly! Lekker warm woonstel met alles en nog meer wat 'n mens nodig het!

Jan D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Aangenaam verras.

Ons het in eenheid nr 1 gebly. Pragtig, gerieflik, skoon en netjies. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Venessa V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa V

Baie lekker gebly en daar was tot 'n elektriese kombers vir die koue aand.

Dis die 2de keer dat ons daar gebly het en alles was netjies, skoon en alles wat ons nodig gehad het.

Sophia R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia R

Plek was skoon en netjies. Verblyf is ook naby aan alles.

Ons het lekker gebly.

Collette O - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Collette O

Lekker gebly.

Baie lekker gebly, veilig gevoel, Cottage 1 is 'n pragtige plek met alles wat jy nodig het. Baie vriendelike gasvrou.

Kyle J M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle J M

Great stay.

Neat and tidy. No complaints.

Christiaan D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan D

Rustige platteland, weg van die stads gedruis.

Ruim en goed toegerus. Baie behulpsaam. Lekker ontspan.

David S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S

Baie netjies en skoon.

Baie netjies en baie skoon. Absoluut die moeite werd.

Louis R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis R

Ons hoop om gou weer by Cottage @ 49 te gaan uitspan.

Ons het 'n heerlike naweek geniet. Al die geriewe is puik en ons gasvrou en gasheer was baie vriendelik.

Leandri D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri D

Net een aand oorgebly, maar het lekker gekuier en lekker geslaap.

Baie gerieflik, skoon en netjies.

Susan D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D

Ons het die kuier baie geniet!

Ons het heerlik gebly. Alles wat ons nodig gehad het, was daar, en die eenheid is pragtig.

Siebert N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siebert N

Was bitter lekker. Vriendelike diens en puik op netheid. Alles is daar.

Het verskriklik lekker gekuier. Rustige atmosfeer in 'n rustige buurt.

Lizelle K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle K

Gerieflik.

Daar was load shedding, maar kamers het almal solar ligte gehad wat dit gerieflik gemaak het. Daar is wel 'n pomp wat die hele nag in geskop het wat reg by die kamer se venster is, wat bietjie mens se rus verstoor het. Sou aanbeveel dat dit op 'n timer is om nie die hele nag deur in te skop nie.

Cottage @ 49 se terugvoer

Goeie dag

Dankie vir die terugvoer oor die pomp. Baie jammer daaroor.

Ons het die pomp in 'n kas gesit sodat dit nie meer sal pla nie.
Dis die drukpomp wat die water vanaf die boorgat na die krake pomp.

Cottage @ 49
Michael B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael B

Baie lekker.

Baie lekker gebly. Baie vriendelike diens.

Jannie R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jannie R

Goed vir een nag.

Baie lekker gebly, alles was beskikbaar. Perseel netjies.

Stanley B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley B

Netjies, skoon, rustig, alles en nog baie meer as wat jy benodig.

Dit is 'n goeie toegeruste pragtige plek om te bly. Dit is netjies en skoon en baie rustig en veilig.

Collette O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Collette O

Pragtige cottage, alles was voldoende.

Lekker gebly, al was dit net een aand. Die gasvrou was baie vriendelik, ons kon hul swembad gebruik, wat baie gehelp het teen die hittegolf. Sal weer daar oornag.

Joubert M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joubert M

Idiaal, heerlik, rustig, goeie diens.

Perfekte plek, het letterlik alles wat jy nodig het.

Amie Z - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amie Z

Lovely place to stay!

Loved the place! It was exactly what we needed for our one night stay! It was close to the main road where everything was happening. The bed was super comfy and the place is well looked after! We will definitely come back to stay again to explore a bit more!

Kamin D M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kamin D M

Excellent accommodation.

The place was very beautiful and clean. It felt like a home away from home. The kitchen has everything you need. It is close to everything and the neighborhood is quite safe. I would recommend this and definitely come back again.

Karen P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen P

Charmaine, the host has thought of everything to make my stay fantastic. I would definitely recommend Cottage @ 49. Safe and secure in a peaceful surrounding.

Home away from home.

Riana G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana G

Puik diens en waarde vir geld. Beveel beslis aan.

Ruim en smaakvol, private tuintjie vir ontspanning.

Helene B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene B

Oulike oornag plek sentraal geleë.

Cottage @49 is selfs beter as die foto's! Ons was aangenaam verras met die mooi dekor en netheid. Charmaine se kommunikasie was uitstekend, en sy het seker gemaak alles is reg. Ons twee klein hondjies het ook saam gekom en daar was 'n veilige area vir hulle om buite rond te loop. Sal vir seker weer hier tuisgaan as ons Parys besoek!

Heidi G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi G

It was fantastic. I was extremely happy.

The owner was extremely helpful, keeping me informed about load shedding. I was very happy with my stay.

Andre C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C

Fantasties.

Baie vriendelike personeel en so behulpsaam!

Karen P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen P

Home away from home, very homely. Beautiful place, fantastic hospitality.

Definately recommended.

Lascia H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lascia H

Ek en my vriendin het baie lekker gebly.

Die plek was netjies en skoon. En Charmaine het ekstra moeite gedoen! Ek en my vriendin het een aand oorgeslaap. Ons was met twee voertuie daar en Charmaine het uit haar pad uitgegaan om ons albei se voertuie veilig te hou. Ons het baie lekker gekuier in die eenheid en sal beslis weer daar oorslaap.

Jackie Visser-vermeulen V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie Visser-vermeulen V

Waarde vir geld akkommodasie.

Goeie oornagbestemming.

Salome S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome S

Lovely, neat and clean place. Perfect for a weekend away. We will definitely be back.

Everything was in good order and the chocolates on our pillows were a lovely touch.

Danie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V

Rustig en privaat.

Baie goeie gasvryheid en uitstekende diens.

Riana A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana A

Absoluut puik diens en ligging.

Waarde vir geld. Baie netjies en skoon. Sal verseker aanbeveel.

Gerhard M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard M

Uitstekende waarde vir rustyd.

Charmaine gaan uit haar pad om jou tuis te laat voel. Die plekkie is ten volle toegerus en uitstekende ligging in die dorp. Die ekstra moeite wat hulle doen teen beurtkrag is 'n groot aanwins vir hulle Cottage. Ons sal enige gesin aanbeveel om daar te kuier en te ontspan.

Cobie H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobie H

Beste dierevriendelike verblyf!

Charmaine se kothuis was die heel beste dierevriendelike verblyf waarby ek die laaste 3 jaar oornag het. Gewoonlik voel mens ieder geval gespanne dat jou honde kinders kan uitkom of dalk iets onbehoorliks sal aanvang, maar hierdie keer kon ek werklik ontspan. Die oulike kleuter hekkie op die stoep, behalwe vir behoorlike omheing om die tuintjie, getuig daarvan dat Charmaine K9 kinners se ouers se vrese verstaan! Net jammer ek kon nie vir oulike Nico (die honde "baas" wat self by Cottage @49 inwoon) gaps en saam met my neem nie! Baie dankie, Charmaine ─ heerlik en veilig oornag en sal beslis weer by julle oorbly wanneer ek hierlangs draai! Groete

Cottage @ 49 se terugvoer

COBIE,

Baie dankie hoop ons sien julle weer, jy het sulke goed geleerde honde kinders, ek wil hulle steel dit was n plesier.

Dankie vir kuie Charmaine

Cottage @ 49
Johan V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Gastehuis wat regtig die ekstra myl loop om dit gerieflik te maak.

Baie netjies en skoon. Goeie kommunikasie van die eienaar, en jy voel sommer welkom met die intrapslag. Sleutels is maklik bekombaar, ys en skoon drinkwater in yskas. Stil omgewing. Hout is beskikbaar as daar gebraai wil word. Nee wat, geen klagtes, beste gastehuis in baie jare.

Cottage @ 49 se terugvoer

Johan, baie dankie vir die resensie beteken vir my baie. Ja ons probeer. Hoop ons sien julle weer.

Cottage @ 49
Estee V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estee V

It's safe, warm, cosy and clean.

Thank you for offering us an amazing home, pity the stay was too short.

Nelrize E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelrize E

Juweel van 'n plek.

Baie oulike verblyf met alles wat jy nodig het. Naby aan die hoofstraat met al die winkels en restuarante. Die juweel in Parys is verseker hoogs aanbeveelbaar.

Anthony B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony B

Heel gerieflik en billik.

Perfekte plek sommer naby alles in Parys.

Elmien N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien N

Baie netjies en modern.

Die plekkie is so netjies en modern en goed voorbereid vir beurtkrag. Ons het baie lekker gebly. Goeie waarde vir geld. Sal beslis vir ander aanbeveel.

Annalene B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalene B

Merkwaardig lekker.

Die plek was stunning en net waarvoor ons gesoek het. 'n Ware juweel. Ek hou ook van die feit dat hulle voorsiening maak vir wanneer daar kragonderbrekings is met 'n gasstoof, ketel en rechargeable ligte. Ek sal die plekkie aanbeveel vir enige iemand wat die dorpie Parys wil gaan verken.

Marna D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna D

Alles wat jy nodig het, netjies en kompak.

Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is klein, maar jy het alles wat jy nodig het. Ek sou net van 'n bietjie meer privaatheid gehou het i.t.v. die gordyn by die voordeur.

Cottage @ 49 se terugvoer

Marna,

Dankie en jammer daaroor. Die gordyne is reeds vervang en so leer ek. Hoop julle kom kuier weer. Unit 1 is baie ruim. Probeer hom gerus volgende keer.

Cottage @ 49
Heinrich V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich V

Oornag.

Het as oornagplekkie gebruik.

Marna D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marna D

Baie dankie vir julle gasvryheid.

Die eienaars gaan uit hulle pad uit om seker te maak alles is in orde.

Marnus S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus S

Goeie verblyf met kragopwekker.

Goeie verblyf met alle benodighede. Afgesien soos reeds vermeld is daar 'n kragopwekker asook onderdakparkering.

Karen F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen F

Baie lekker gebly. Skoon en netjies.

Sal beslis weer daar gaan bly.

Stefanus V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanus V

Lekker gekuier.

Die dorp het baie agteruit gegaan.

Michelle C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle C

Heerlike, privaat tuintjie.

Baie netjies, sal dit aanbeveel.

Iwann V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Iwann V

Netjies en voel soos ons eie tuiste.

Skoon en goed uitgerus.

Alex H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alex H

Very nice, well equipped and clean.

Had everything we needed.

Lizelle L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle L

Baie skoon en gerieflik!

Regtig die moeite werd! Baie stil en skoon. Alles werk. Ons was daar met fase 6 beurtkrag en hulle is regtig baie goed voorbereid.

Cottage @ 49 se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier. Ek sal defnitief loer na stort koppe.

Cottage @ 49
Ina G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina G

Netjies, gerieflik.

Die plekkie is pragtig. Dis gerieflik ingerig en het alles wat mens nodig het. Daar is ook genoeg privaatheid. Heerlike skoon boorgatwater. Diens is vriendelik en vinnig. As ek een aanbeveling kan maak, heroorweeg die stortkoppe. Gewone stortkoppe vir die pragtige stort sal beter wees.

Christo D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D

Baie skoon, netjiese en gerieflike plek met spasie.

Lieflike en baie mooi plek. Ons gasvrou was uitstekend en het uit haar pad uitgegaan om ons te help. Baie baie lekker gebly. Sal haar plek enige tyd aanbeveel.

Mariette F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette F

Naweekwegbreek.

Die verblyf en kuier by Cottage @ 49 was verfrissend en gemaklik. Charmaine is gasvry, vriendelik en baie bedagsaam. Die cottage is privaat, baie netjies en skoon. Daar was ys in die vrieskas en skoon drinkwater. A.g.v. die gereelde kragonderbrekings is daar voorsiening gemaak met 'n gasstofie en ketel, maar daar is ook elektriese toebehore vir wanneer die krag aan is. Ons sal beslis weer by Cottage @ 49 gaan kuier.

Cottage @ 49 se terugvoer

Mariette,

Dankie, ek probeer my bes om my gaste tevrede te stel, dit is maar moeilik tussen krag en water onderbrekings.
Dit was lekker om julle te ontmoet, asseblief kom kuier weer.

Cottage @ 49
Kotie V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie V

Absolute waarde vir geld.

Mooiste mooi en netjiese plek. Baie keurig en goed ingerig. Eienaars vriendelik en hulpvaardig. Kan met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

Cottage @ 49 se terugvoer

Kotie,

Baie dankie, hoop ek sien julle gou weer.

Cottage @ 49
Roelien D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien D

Puik akkommodasie.

Gasvrou het ons vriendelik ontvang. Alles was smaakvol, gerieflik, netjies en skoon. Dankie vir die ekstra moeite tydens die waterkrisis en beurtkrag wat gemaak is. Ons maak vir seker weer 'n draai en beslis vir 'n langer tydperk.

Marzaan P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzaan P

Heerlik.

Dit is die mooiste troeteldiervriendelike plekkie en die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons welkom en tuis te laat voel.

Cottage @ 49 se terugvoer

Marzaan,

Baie dankie, ek hoop ek sien julle weer.

Cottage @ 49
Marco C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco C

Fantastiese kothuis! Rustig en privaat.

Baie netjies, skoon, veilig, stil en baie rustig!.Vriendelike eienaar! Sal beslis aanbeveel en weer besoek!

Gerhard T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard T

Ruim, gerieflik, netjies en skoon. Kan dit aanbeveel.

Dit is 'n baie gerieflike eenheid met alles wat nodig is vir oornagverblyf of langer.

Paul & Adeline C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul & Adeline C

Vir twee aande oorgeslaap om Parys te verken.

Ons is vriendelik ontvang, plekkie was netjies, goed ingerig en veilig.

Eduan W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduan W

Beste ervaring sover.

Van al die plekke wat ek al bespreek het oor die internet was ek die meeste verras met die plek. Wonderlike mens en regtig 'n baie oulike plek. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Cottage @ 49 se terugvoer

Dankie Eduan.

Hoop ek sien jou weer.

Cottage @ 49
Tessa S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa S

Baie privaat en stil.

Daar is alles wat jy nodig het vir 'n wegbreek.

Marli V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marli V

Heerlike & rustige oorslaapplekkie.

Ons het net 'n oorslaap plek vir 1 aand benodig & dit was perfek. Als wat ons nodig gehad het was daar. Baie goed ingerig vir die loadshedding ook. Beveel Cottage @ 49 beslis aan.

Alet B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet B

Dit was lekker en rustig.

Mooi en netjies en vriendelike eienaar. Sal weer daar bly.

Vanaf R800
R800 R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortstraat 49, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfda5e720a6b1e15c9bea9ea413dcbdb63e78b167d5e4a7cff389fa16966cef0dd64059ca72f8b83a6834781ef260c6f72754?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R680 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 49 Kort Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -26.903812717852 27.453768549634

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang