Cottage @ Kirstenhof
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Curtis-weg 7, Kirstenhof, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Cottage @ Kirstenhof is 'n pragtige, opgeknapte kothuis in die hartjie van Kirstenhof, Kaapstad. Dit is ideaal vir gaste wat die area wil verken, insluitend die bekende Constantia-wynroete, gesogte Steenberg- en Westlake-gholfbane en die asemrowende strande van Muizenberg en Boulders Penguin Beach.
Dié tweeslaapkamerkothuis het slaapplek vir 4 gaste en daar is 'n koningingrootte-bed en oorgenoeg kasruimte in elke kamer. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus. Dit lei na die oopplan-eetarea en -sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Daar is ook 'n kantoorarea met 'n groot lessenaar. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die verblyf beskik oor 'n privaat buite-area met 'n houtvuurwarmbad en braai-area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kirstenhof bied ook sy eie verskeidenheid besienswaardighede en geriewe. Gaste kan rustige wandelings of fietsritte geniet deur die skilderagtige woonbuurt, omring deur welige groen en prentjiemooi uitsigte, met die Tokai-woud net 'n entjie verder.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Jacuzzi
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Curtis-weg 7, Kirstenhof, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kirstenhof Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Curtis-weg 7, Kirstenhof, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang