Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottage 1 @ River Bend Cottages

  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkinstraat 91, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Cottage 1 @ River Bend Cottages bied 4-sterverblyf in 'n rustige, historiese area in Graaff-Reinet.

Dié selfsorgkothuis het slaapplek vir tot 3 gaste, 2 volwassenes en 1 kind. Dit het 'n slaapkamer met lugversorging en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die sitkamer het 'n slaapbank wat in 'n driekwartmatras opvou. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Skerp wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolf, broodrooster, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek.

Ander geriewe sluit 'n TV met DStv in en WiFi is beskikbaar.

Alhoewel parkering op straat is, het ons 'n ekstra parkeerplek van die straat af binne die perseel vir jou gebruik. Dit is 30 sekondes se stap om die straathoek.

Buite die voordeur is daar 'n privaat stoep waar gaste 'n skemerkelkie of hul oggendkoffie kan geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
DStv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Louise K
Saam met vriende
5.0
Vrede, rustigheid en ontspanning. Baie lekker gebly in 'n rustige en gesellige kothuis. Alle geriewe en volop dierelewe om na te kyk.
Feb 2025
Janneman K
5.0
Netjiese, skoon plekkie. Ongelooflik lekker!
Sep 2024
Suset D
5.0
Dit is veilig en baie privaat sou jy wou braai of net heerlik buite wou ontspan. Ons het heerlik gebly in Riverbend Cottage. Daar is alles wat jy nodi...
Sien meer
Sep 2024
Anneke H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi en gerieflik. Pragtige plek. Alles so smaakvol. Vooraf inligting puik. Vriendelike gasvrou. Ons kom vir seker weer.
Jul 2024
Jane B
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely place. Great stay on the way between Bloem and George. We loved the location, the aircon, the ready-made meals (will have to try...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annemarie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 54

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Donkinstraat 91, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Cottage 1 @ River Bend Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkinstraat 91, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7d7091ddd7d2abd39ddfa83e41f00cec0556eb56abc83af40353783177ecf10f7d0d58d637e20681308a6b24b183bf1f1f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 91 Donkin Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.258899144964 24.530217988955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang