Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottage 2 @ Vleidam Guest Farm

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleidam Plaas, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 550 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Cottage 2 @ Vleidam Guest Farm bied 'n selfsorgkothuis wat dateer uit die 1920's met sy oorspronklike fondament. Dit is op 'n werkende plaas geleë, 2 km van die dorpie Koringberg af. Die eiendom bied gaste 'n rustige plaasverblyf, weg van die gewoel van die stadslewe.

Dié ruim kothuis het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan tot 5 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed en maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit beskik oor 'n sentraal geleë ontbyt-eiland met stoele. Die aangrensende sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv en beskik oor 'n binnebraai. Gratis WiFi is beskikbaar.

Ander geriewe sluit lugversorging, 'n patio met buitesitplek en 'n braai-area in. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike tuine en swembad.

Gaste kan die skilderagtige uitsigte oor die Swartlandvallei geniet met landboutoere en voetslaan- of 4x4-roetes om te verken.

Die werkende plaas het ook 'n paar dier- en voëlspesies op die perseel. Dit is ook 16 km vanaf sentrale Moorreesburg, 23 km vanaf sentrale Piketberg, en 118 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 93

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Vleidam Plaas, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleidam Plaas, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA607100b880f33a79ed7964b38ea7abba484e74a36b4425d070640b9cf2d8185507a9efe7ec8fd9b4a677b39bb83c24d2919c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag, vir 5 mense Vleidam Farm Koringberg 7312 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.0309996 18.6887922

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang