Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottage 2 @ Vleidam Guest Farm

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleidam Plaas, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 550 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Cottage 2 @ Vleidam Guest Farm is 'n selfsorgkothuis wat uit die 1920's dateer en nog sy oorspronklike fondament het. Dit is op 'n werkende plaas, 2 km vanaf die dorpie Koringberg. Dit bied rustige plaasverblyf, ver van die stadsgewoel.

Dié ruim kothuis het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eiland met stoele. Die aangrensende sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv, asook 'n binnebraai. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is ook lugversorging, 'n stoep met buitesitplek en 'n braai-area. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike tuin en swembad.

Hiér kan gaste 'n skilderagtige uitsig oor die Swartlandvallei geniet en landboutoere geniet of voetslaan- en 4x4-roetes verken.

Hierdie plaas het ook 'n paar dier- en voëlspesies op die perseel. Dit is 16 km vanaf die middel van Moorreesburg, 23 km vanaf Piketberg, en 118 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 93

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Vleidam Plaas, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleidam Plaas, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA607100b880f33a79ed7964b38ea7abba484e74a36b4425d070640b9cf2d8185507a9efe7ec8fd9b4a677b39bb83c24d2919c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag, vir 5 mense Vleidam Farm Koringberg 7312 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.0309996 18.6887922
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang