Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottage 4 @ Vleidam Guest Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleidam-plaas, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cottage 4 @ Vleidam Guest Farm is 'n selfsorgkothuis wat uit die 1920's dateer en steeds sy oorspronklike fondasie het. Dit is op 'n plaas 2 km buite die dorpie Koringberg geleë en bied rustige plaasverblyf buite die stadsgedruis.

Die moderne kothuis spog met lugversorging, bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stofie, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eilandtoonbank met stoele en 'n sitarea langsaan met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n stoep met sitplek, braaigeriewe en 'n asemrowende uitsig oor die Swartland. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike tuin en swembad. Gaste sal mal wees oor die skilderagtige uitsig oor die Swartlandvallei en kan landboutoere geniet of die voetslaan- of 4x4-roetes verken.

Die plaas spog met 'n paar dier- en voëlspesies. Dit is net 16 km vanaf Moorreesburg, 23 km vanaf Piketberg en 118 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 93

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Vleidam-plaas, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cottage 4 @ Vleidam Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleidam-plaas, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe406183ada849955d88802ba49c77daa02e9a581177a9a169bb545b445d9cae6c0e31a619abf1170766df6a6f944674dbc9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Vleidam Farm Koringberg 7312 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.0309996 18.6887922

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang