Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottage at 152

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokstraat 152, Wierda Park, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R755 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cottage at 152 bied selfsorgverblyf in 'n elegant gemeubileerde tuinkothuis wat op die eienaar se perseel in Wierdapark, Centurion geleë is.

Dié eenheid het 'n kapasiteit van 2 volwassenes en 'n kind en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n slaapkamer, sitkamer en eetarea asook 'n kombuis. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het ook 'n lessenaar vir diegene wat dit dalk vir werk benodig.

Van die slaapkamer af lei 'n sitarea met 'n enkelslaapbank en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en die ligging is naby Centurion CBD en die Gautrein-roete.
Die eiendom is naby verskeie skole in Centurion geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jan V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons is vriendelik ontvang, ons privaatheid is gerespekteer. Aangename verblyf in 'n pragtige woonbuurt. Die eenheid is ruim, netjies en skoon. Alles w...
Sien meer
Jan 2025
Morne V
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties. Baie lekker goeie hartsmense.
Des 2024
Delmain B
5.0
Value for money. Beautiful, cosy and very clean. More than what you would expect for the cheap price.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Marlene J
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Perfect, clean, tidy and friendly reception.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Donna B
Saam met lewensmaat
5.0
Mooiste plek, skoon, netjies. Waarde vir geld. Sien sterre.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Steenbokstraat 152, Wierda Park, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Cottage at 152 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 755
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 755
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokstraat 152, Wierda Park, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA866f5b7e3c61bb083441ab3736cbf0a78589fee02e1f35ab290e469a0adafa30540e92da3417ef5fbaf1c75c29a562128a9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R755 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 152 Steenbok Street Wierda Park 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.854996960623 28.148239012234

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang