Cottage at The Old Lady
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Rooyen-straat 48, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1211, Mpumalanga
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cottage at The Old Lady is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in West Acres, Mbombela (Nelspruit). Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gerieflike en gerieflike tuisbasis.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, lugbraaier, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV en WiFi.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante. Mediclinic Nelspruit Hospitaal en Dagkliniek is ongeveer 2,5 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Van Rooyen-straat 48, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1211, Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Rooyen-straat 48, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1211, Mpumalanga