Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottage C72

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peter Creese-weg 12, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 970 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cottage C72 is langs die duine in 'n veilige kompleks in Vishoek, Kaapstad, en bied knus selfsorgverblyf net 'n entjie se stap van Vishoekstrand af. Dit is ideaal vir gesinne of vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n gedeelde badkamer en 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n bad, stort en wasbak. Linne word voorsien.

Die oopplan-kombuis lei na die leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek word voorsien. Die kompleks het gemeenskaplike braai-areas en 'n speelarea vir kinders, en dit is naby die hoofstraat met restaurante, winkels en kruidenierswinkels.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Leonie Geverifieer

Eiendomme 28

Resensies 33

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Peter Creese-weg 12, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 970
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 970
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peter Creese-weg 12, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe94d6cf8ff9efa96f987c3afcbba4cc894d3a201d40b76506f87ac43a88324425cb97dd2c0d1f54e3f905606f77c46a5374e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 970 per nag (plek vir 4) 12 Peter Creese Way Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1342763457 18.436484219119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang