Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottage C75

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peter Creese-weg 12, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 170 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Cottage C75 is teen die duine in 'n veilige dorpie in Vishoek, Kaapstad geleë, en bied gerieflike selfsorgverblyf net 'n entjie se stap van Vishoekstrand af. Dis 'n ideale keuse vir gesinne of vriende wat 'n vakansiewegbreek soek.

Die kothuis bestaan uit 3 slaapkamers, 'n gedeelde badkamer en 'n aparte toilet wat gemaklik tot 6 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede en derde slaapkamers elk met 2 enkelbeddens ingerig is. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort en wasbak. Linne word voorsien.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV.

Gaste kan gratis WiFi en veilige parkeerplek geniet tydens hul verblyf. Die dorpie beskik oor gemeenskaplike braai-areas en 'n speelarea vir kinders, en dit is gerieflik naby die hoofstraat met restaurante, winkels en kruidenierswinkels geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Leonie Geverifieer

Eiendomme 28

Resensies 33

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Peter Creese-weg 12, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 170
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 170
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peter Creese-weg 12, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1788709a000e8cf79c8762e8504a71b38d16200242f08ee541324ca024ac236b94816e4409de17abbd2d411a8567daf5879?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 170 per nag (plek vir 6) 12 Peter Creese Way Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.135136919423 18.435489119574

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang