Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottage David @ Surf Spray

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Candy B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Quaint & cozy sea side delight. Loved the view! Roxy was very helpful and hospitable! Great communication, even assisting with where to eat out etc! Will bring the family back for sure!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

N rustige afsaalplekkie, waar jy in rus en vrede jou wegbreek kan geniet. Ons is vriendelik ontvang en die goed toegeruste woonstel was netjies en skoon. Die personeel is vriendelik en uiters behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarieta N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fantastiese vakansie blyplek, mooi, veilig en rustig. Fantastiese vakansie. Roxy en Karin het ons baie welkom laat voel. Ons plekkie was puik en het alles gehad wat jy nodig het. Dit was ook baie veilig. Die bokkies, dassies en appies dra beslis by tot die pragtige natuur van Marina Beach. Julle sien ons vir seker binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette A
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ontspan en rus met genoeg dinge om naby te doen. Ons het baie lekker gebly. Dis rustig, op die strand en baie veilig. Die uitsig op die see is pragtig! Die woonstel word daagliks gediens en is skoon en netjies. Die persoonlike diens laat mens sommer welkom voel. Daar is egter nie 'n kluis vir waardevolle items nie en die motorhuis is bietjie knap vir groter SUV-tipe voertuie. Ek kan dit vir seker aanbeveel en sal weer daarheen gaan. Baie dankie vir 'n heerlike rustyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leoni D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons gunsteling vakansie bestemming! Cottage David @ Surf Spray is soos jou eie persoonlike vakansie huis met alles wat mens nodig het om jou verblyf gemaklik te maak. Die daaglikse skoonmaakdienste is ook 'n groot bonus. Roxy is baie vriendelik en behulpsaam met gereelde kragonderbrekingstye, om jou dag te beplan, asook gee inligting van waar om lekker te gaan eet en inkopies te doen, indien nodig. Die tuin is baie netjies met 'n bank om te sit en oor die see uit te kyk. Diereliefhebbers sal natuurlik ook verlief raak op die Blou duikers wat nou en dan oor die grasperk beweeg. Ek en my man sal baie graag in die toekoms weer daar gaan rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Come again. Relaxing! Beautiful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hayley C
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

What an awesome cottage! We had a wonderful stay at Cottage David @ Surf Spray and will definitely be back in the future. The cottage has everything you need to make your stay comfortable, the hosts were amazing, and it is right on the beach with a fantastic view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize O
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Ons kon nie vir 'n beter en lekkerder plek gevraag het nie. Die beste verblyf nog aan die Suidkus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Cottage David @ Surf Spray
Baie dankie Elize, kom gou weer terug! Groete Karin

Mariaan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Absolutely amazing as always. Thanks Roxy and Karin. This place will always be my favourite happy place. Thanks once again Roxy and the team for making it special. You will definitely see us again next year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talia L
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Absolutely incredible! This was the most amazing place I have ever stayed. An absolute pleasure. We had everything we needed and didn't need to worry about a thing. The place itself is beyond gorgeous and so well kept, and 2 seconds away from the beach! Absolutely loved every minute and will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 21, Marina Beach, 5281, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefae050f9fcd78b1f0907c12df4a801954de81a4933afd94b6adbbf08d13d45715950d162e6679aa8512b9610191259c39ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 21 Beach Road Marina Beach 5281 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.938077820807 30.306445190213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang