Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottage David @ Surf Spray

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir Cottage David @ Surf Spray
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Candy B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candy B

Quaint & cozy sea side delight.

Loved the view! Roxy was very helpful and hospitable! Great communication, even assisting with where to eat out etc! Will bring the family back for sure!

Judy C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy C

N rustige afsaalplekkie, waar jy in rus en vrede jou wegbreek kan geniet.

Ons is vriendelik ontvang en die goed toegeruste woonstel was netjies en skoon. Die personeel is vriendelik en uiters behulpsaam.

Sarieta N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarieta N

Fantastiese vakansie blyplek, mooi, veilig en rustig.

Fantastiese vakansie. Roxy en Karin het ons baie welkom laat voel. Ons plekkie was puik en het alles gehad wat jy nodig het. Dit was ook baie veilig. Die bokkies, dassies en appies dra beslis by tot die pragtige natuur van Marina Beach. Julle sien ons vir seker binnekort weer.

Lizette A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette A

Ontspan en rus met genoeg dinge om naby te doen.

Ons het baie lekker gebly. Dis rustig, op die strand en baie veilig. Die uitsig op die see is pragtig! Die woonstel word daagliks gediens en is skoon en netjies. Die persoonlike diens laat mens sommer welkom voel. Daar is egter nie 'n kluis vir waardevolle items nie en die motorhuis is bietjie knap vir groter SUV-tipe voertuie. Ek kan dit vir seker aanbeveel en sal weer daarheen gaan. Baie dankie vir 'n heerlike rustyd.

Leoni D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni D

Ons gunsteling vakansie bestemming!

Cottage David @ Surf Spray is soos jou eie persoonlike vakansie huis met alles wat mens nodig het om jou verblyf gemaklik te maak. Die daaglikse skoonmaakdienste is ook 'n groot bonus. Roxy is baie vriendelik en behulpsaam met gereelde kragonderbrekingstye, om jou dag te beplan, asook gee inligting van waar om lekker te gaan eet en inkopies te doen, indien nodig. Die tuin is baie netjies met 'n bank om te sit en oor die see uit te kyk. Diereliefhebbers sal natuurlik ook verlief raak op die Blou duikers wat nou en dan oor die grasperk beweeg. Ek en my man sal baie graag in die toekoms weer daar gaan rus.

Jessica L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica L

Come again.

Relaxing! Beautiful!

Hayley C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley C

What an awesome cottage!

We had a wonderful stay at Cottage David @ Surf Spray and will definitely be back in the future. The cottage has everything you need to make your stay comfortable, the hosts were amazing, and it is right on the beach with a fantastic view.

Elize O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize O

Ons kon nie vir 'n beter en lekkerder plek gevraag het nie.

Die beste verblyf nog aan die Suidkus!

Cottage David @ Surf Spray se terugvoer

Baie dankie Elize, kom gou weer terug!
Groete
Karin

Cottage David @ Surf Spray
Mariaan O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan O

Absolutely amazing as always. Thanks Roxy and Karin.

This place will always be my favourite happy place. Thanks once again Roxy and the team for making it special. You will definitely see us again next year.

Talia L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talia L

Absolutely incredible!

This was the most amazing place I have ever stayed. An absolute pleasure. We had everything we needed and didn't need to worry about a thing. The place itself is beyond gorgeous and so well kept, and 2 seconds away from the beach! Absolutely loved every minute and will definitely be back!

H.s S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
H.s S

Dit was definitief die moeite werd gewees. Alles word netjies gehou. Kan regtig niks sleg sê nie. Dankie Roxy vir jou hulp en vriendelikheid.

Het geen klagtes nie, was baie beïndruk met Sekuriteit, hulle is op tyd met hulle patrollies, dag en nag, dis nie elke dag wat jy so iets sien nie, mense is maar lui om rond te loop en ordentelik te kyk. Roxy is die mees vriendelike mensie ooit, hou mens op hoogte met die beurtkrag en altyd bereid om te help. Karin, dankie dat ons jou plekkie kon gebruik.

Annette S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette S

Pragtige plek, gerieflik naby strand, netjies en goed toegerus.

Baie rustige plek met baie om te doen in die omgewing en Blouvlagstrande naby. Eenheid is baie goed toegerus, ook vir beurtkrag.

Shashika C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shashika C

Very relaxing.

Enjoyed the privacy both at the cottage and the beach.

Alta M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta M

Hier hou jy rustig vakansie waar jy na 'n dag op die strand uitsien om terug te gaan Cottage toe.

Die uitsig en geraas van die see maak Cottage David vir my 'n groot gunsteling. Baie netjies en goed toegerus. Marina Beach Village is stil. Hier rus jy regtig. Die strand word goed na gekyk en is netjies.

Amy V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy V

Peaceful and beautiful stay right on the beach.

We loved our stay at Cottage David. The proximity to the beach is such a bonus, and with small kids it allows you to be up and down to the beach frequently. A special place that I would love to go back to.

Annatjie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie V

Absoluut fantasties, baie rustig, mooiste uitsig.

Baie mooi, goed versorgde woning met alles daarin, baie netjies. Die invertor met WiFi was 'n bonus veral met load shedding. Roxy het uit haar pad uit gegaan vir ons, haar diens was 5-ster en sy antwoord al jou vrae al is dit in die aand. Ons sal beslis weer teruggaan.

Stuart S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Stuart S

When paying around R1k p/day, one should not experience water issues.

Apart from water issues for 3 days of our day, no other issues to report. Beautiful views, comfortable and well-equipped cottage.

Cottage David @ Surf Spray se terugvoer

Dear Stuart, thanks for your kind feedback regarding our well equipped cottage and we apologize for the inconvenience regarding the water outages. Ugu municipality is having a major issue with pumping water due to load shedding. To address this our cottage has installed 3 dedicated water tanks (6000 liter in total) which in the past proved more than sufficient to bridge the times when the municipality could not supply water. However albeit that we have enough back up water we cannot pump water during load shedding. To solve this problem we are now also in the process of adding another inverter to drive the waterpump during load shedding which should solve the problem completely. Please come back soon!

Cottage David @ Surf Spray
Jan V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Heerlike wegbreeknaweek.

Cottage David se ligging is fantasties & heerlik privaat. Daar is verskeie bankies waar mens kan gaan sit en die see se gemoed ervaar. 'n Nabye privaatstrand" weggesteek van die algemene strande, is binne maklike stapafstand. 'n Ware juweel & ons sal graag weer daar gaan bly.

Lizette A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette A

Puik! Rustig, maar naby aan alles.

Ons het so lekker gerus. Sal beslis weer gaan.

Sonja V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Perfectly situated.

Loved Cottage David. Will definitely recommend it. It’s a 5 star cottage.

Iris L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iris L

Comfortable, clean, perfectly located with spectacular views.

Specifically enjoyed the peacefulness of the surrounds. The ease of beach entry but with sense of security on the property.

David C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David C

Awesome tropical paradise!

Absolutely fantastic! Exceptional holiday home which is fully equipped, I mean fully equipped. Home from home! Right on the beach and walking distance to a Blue Flag beach. The car remained in the lock-up garage as there was no need for it. With the windows open at night we were whisked away to dreamland with the waves crashing on the rocks. To sit on the bench amongst the tropical plants, be it a coffee or a wine, you think you are in paradise. I had trouble getting my family in the car to leave when our time was up! Roxy and her team are on top of their game. We are already planning our return. Coming to think of it, I could get in the car right now!

Leana S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana S

Netjies, gerieflik en gemaklik. Personeel vriendelik en behulpsaam.

Die eenheid is baie netjies, skoon en goed toegerus. Al die personeel is ook vriendelik en behulpsaam. Dit was lekker om die see te sien en hoor vanuit die hoofslaapkamer, sitkamer en van die stoep af. Die tuin is ook goed versorg. Die skottelgoedwasser is 'n groot bonus! Ons sal beslis weer in Cottage David gaan bly.

Cottage David @ Surf Spray se terugvoer

Baie dankie Leana, ons is baie bly julle het die tydjie by ons huisie geniet. Ons hoop om julle weer in die toekoms terug te verwelkom.
Mooi bly.

Cottage David @ Surf Spray
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 21, Marina Beach, 5281, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefae050f9fcd78b1f0907c12df4a801954de81a4933afd94b6adbbf08d13d45715950d162e6679aa8512b9610191259c39ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 21 Beach Road Marina Beach 5281 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.938077820807 30.306445190213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang