Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottage Guesthouse

Gastehuis

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.4
Veiligheid
4.1
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abygail K
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Baie netjies, goeie diens. Baie vriendelike diens ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelly C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Vinnig, gerieflik, rustig. Het 'n wegbreek vir 'n naweek nodig gehad saam 'n familielid, die kamer was presies wat ons nodig gehad het om net bietjie rond te sit en gesels, asook vryheid het om te kan kom en gaan soos ons lus kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lili W
Kort verblyf
4.8
Jul 2024

Heerlik rustig. Baie rustige en veilige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lettie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Gaan uit hulle pad om jou gelukkig te hou. Ja baie, ons is geskuif van goedkoop eenheid na 'n duurder eenheid omrede die TV nie lekker gewerk het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Homely. Ons het baie lekker gebly. Die stort is nie 'n lekker ondervinding nie; water loop terug en die badkamer is heeltemal nat. Teëls is nie non-slip nie, so dit gly maklik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Clean but small room suitable for an overnight stay. This is an accommodation just for one or two nights. Our room was quite small and was basically equipped, but value for money!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cheryl R
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Sep 2024

Kort aandag. Die fotos is baie misleidend. Dis stowwerig en daar kort vir seker werk aan die plek, veral die badkamer. Die ligging is baie gerieflik. Net jammer oor die stof en werk wat daar ingesit moet word. WiFi is so swak, kan nie gebruik word. TV wou nie werk nie.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Boeta S
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jun 2024

Redelik rustig. Eerste kamer waarin ons oorgeslaap het, het nie warm water by die wasbak in die badkamer nie. Die tweede kamer waarin ons gebly het, het geen warm water gehad toe ons daar aankom nie. Koffiebekers is baie klein. Parkeerplek is baie klein vir groot voertuie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Apr 2024

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Lyle Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 100

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Limonitestraat 9a, Elardus Park, Pretoria, 0168, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApGOH5xEu0N2IHIRG8EUFaNS3MaLHlF5uXPkW5y9AHp9eaaUtZ6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 60 5 1 4 9a Limonite Street Elardus Park 0168 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.83372981782 28.249460449074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang