Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottage Guesthouse

Gastehuis

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.3
Veiligheid
4.0
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abygail K
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Baie netjies, goeie diens. Baie vriendelike diens ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelly C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Vinnig, gerieflik, rustig. Het 'n wegbreek vir 'n naweek nodig gehad saam 'n familielid, die kamer was presies wat ons nodig gehad het om net bietjie rond te sit en gesels, asook vryheid het om te kan kom en gaan soos ons lus kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lili W
Kort verblyf
4.8
Jul 2024

Heerlik rustig. Baie rustige en veilige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lettie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Gaan uit hulle pad om jou gelukkig te hou. Ja baie, ons is geskuif van goedkoop eenheid na 'n duurder eenheid omrede die TV nie lekker gewerk het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Boeta S
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jun 2024

Redelik rustig. Eerste kamer waarin ons oorgeslaap het, het nie warm water by die wasbak in die badkamer nie. Die tweede kamer waarin ons gebly het, het geen warm water gehad toe ons daar aankom nie. Koffiebekers is baie klein. Parkeerplek is baie klein vir groot voertuie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Apr 2024

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Jeanette J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Apr 2024

Slegte ervaring. Baie slegte ervaring. Ingeboek, iets gaan eet en dadelik weer uitgeboek. Dit was onnetjies, die badkamer het baie swak gelyk. Beveel glad nie aan nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Dries D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Netjies en skoon. Vir een aand is dit al wat jy wil hê, 'n badkamer en 'n bed. Netjies, skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana B
Kort verblyf
4.8
Jun 2023

Waarde vir geld. Baie veilig. Dit was nie die kamer wat ek bespreek het nie. Die een wat ek gekry het was meer luuks so ek kan my nie uitlaat oor die een wat ek wel bespreek het nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Lyle Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 85

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Limonitestraat 9a, Elardus Park, Pretoria, 0168, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApGOH5xEu0N2IHIRG8EUFaNS3MaLHlF5uXPkW5y9AHp9eaaUtZ6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 57 5 1 4 9a Limonite Street Elardus Park 0168 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.83372981782 28.249460449074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang