Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottage Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Lyle Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 85

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 57 resensies vir Cottage Guesthouse
Netheid
3.5/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.4/5
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Abygail K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abygail K

Baie netjies, goeie diens.

Baie vriendelike diens ontvang.

Kelly C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly C

Vinnig, gerieflik, rustig.

Het 'n wegbreek vir 'n naweek nodig gehad saam 'n familielid, die kamer was presies wat ons nodig gehad het om net bietjie rond te sit en gesels, asook vryheid het om te kan kom en gaan soos ons lus kry.

Lili W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lili W

Heerlik rustig.

Baie rustige en veilige verblyf.

Lettie B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie B

Gaan uit hulle pad om jou gelukkig te hou.

Ja baie, ons is geskuif van goedkoop eenheid na 'n duurder eenheid omrede die TV nie lekker gewerk het nie.

Boeta S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Boeta S

Redelik rustig.

Eerste kamer waarin ons oorgeslaap het, het nie warm water by die wasbak in die badkamer nie. Die tweede kamer waarin ons gebly het, het geen warm water gehad toe ons daar aankom nie. Koffiebekers is baie klein. Parkeerplek is baie klein vir groot voertuie.

Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Jeanette J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jeanette J

Slegte ervaring.

Baie slegte ervaring. Ingeboek, iets gaan eet en dadelik weer uitgeboek. Dit was onnetjies, die badkamer het baie swak gelyk. Beveel glad nie aan nie.

Dries D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries D

Netjies en skoon.

Vir een aand is dit al wat jy wil hê, 'n badkamer en 'n bed. Netjies, skoon.

Riana B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana B

Waarde vir geld. Baie veilig.

Dit was nie die kamer wat ek bespreek het nie. Die een wat ek gekry het was meer luuks so ek kan my nie uitlaat oor die een wat ek wel bespreek het nie.

Liezel D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel D

Baie dankie vir goeie en bekostigbare akkommodasie.

Ons was baie tevrede met die verblyf.

Renier V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renier V

Heerlik gebly met goeie diens.

Al wat kort is die stort se waterdruk is nie baie sterk nie en as dit "Loadshedding" is flikker daar 'n liggie in die kamer waar mens slaap.

Liezel D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel D

Alles was goed vir akkommodasie weg van die huis.

Tevrede met alles in die verblyf.

Makhei M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Makhei M

It was fine.

I had a great time and I won't mind booking again.

Riana B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana B

Was slegs 'n oornagfasiliteit vir my.

Goed genoeg om net te oornag.

Johan M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan M

Nie heeltemal wat ek verwag het maar waarde vir geld.

Plek netjies en skoon. Nie genoeg handdoeke vir 3 persone asook eetgerei. Bed ongemaklik en raas as jy omdraai.

Wally S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wally S

Net-net average.

Daar was nie gordyne voor die vensters in die kombuis of voor die voordeur wat uitkyk op die enkelbed nie. So enige iemand wat buite staan kan insien in die kamer in. Die komberse het gate ingehad. Die beddegoed was effens gevlek en op dele gemuf. Die dubbelbed self was baie gemaklik en die kussings ook. Die derde bed is meer geskik vir klein kinders en nie vir ouer persone nie. Die warmwaterpyp in die badkamer is nie gekoppel aan die wasbak nie so as mens warm water soek, is dit of in die kombuis se sink of in die stort. Niemand het ons verwelkom en gewys waar ons slaap nie. Ons het 30 minute later eers iemand in die hande gekry om ons oor die foon te verduidelik waar ons slaap. Daar was ook net voorsiening gemaak vir 2 mense. Ons moes gaan inkopies doen om die derde persoon te akkommodeer.

Marieta M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marieta M

Dit wat hul wys is nie daar nie.

Baie klein plekkie en geen warm water gehad nie. Dit wat gewys word is nie wat dit is nie.

Zelna S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Zelna S

Dit is net 'n oornagplek, nie lekker geriewe nie.

Om mee te begin is vooraansig van kamers glad nie soos op die foto's nie, daar is geen foto's van die badkamer nie wat dit baie moeilik maak om standaard te bepaal. Die TV het geen opvangs nie, daar is 1, maar kan nie gebruik word nie. Badkamer se rousementvloer is glad nie nice sonder enige matjies nie, baie onveilig as mens nat is in die stort, (ons kon glad nie stort nie, nie 'n druppel water uit die stortkop nie). Ons vriend in die 2de cottage se water het die hele badkamer vol gespuit. Die wasbak het nie 'n prop gehad nie. Bed is baie laag op vloer.

Shaun D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Shaun D

Horrible, matras plat op vloer, bo-op hout pallets. Kan nie glo die webtuiste lys sulke akkommodasie nie.

Daar was kos in die yskas en die yskas was vuil. My 2de slegte ondervinding deur die webtuiste, sal nie weer deur julle boek nie.

Phiri M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Phiri M

Very bad.

No mat in the toilet and no bath towels.

Leroux B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leroux B

Baie lekker daar gebly/slaap.

Die mense daar was baie vriendelik gewees, die plek was baie lekker en skoon gewees.

Chanelle V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle V

Baie netjies, rustig, sal weer en weer boek.

Puik diens. Vriendelike mense. Baie netjies.

Ludzia-marie A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludzia-marie A

Had a great stay, the owner was very friendly and kind. Definitely would recommend this guest house.

Room was cosy and nice.

Chris S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris S

Stil omgewing. Skoon en netjiese verblyf.

Dankie vir die vriendelike ontvangs! Ons waardeer premium koffie en vars melk, dalk by 'n volgende keer?

Lunga M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lunga M

Great.

Perfect place with friendly stuff.

Kenneth C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kenneth C

Ablutions are clean but workmanship needs to be finished off.

Suffering from a neck operation and found parking facilities difficult to maneuver my vehicle, however, the host was most helpful in assisting me by positioning my vehicle so I had no problem exiting the property.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Beudene O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Beudene O

Pleasant unit.

We had a pleasant stay, the bed was firm, and the place was clean. It's a small unit, but it's perfect for a place to sleep only.

Bennie K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Bennie K

Teleurgesteld.

Die matras was gedaan en ek het dit rapporteer en gevra vir 'n omruiling, hulle het dit nie gedoen nie. Geen DStvsoos geadverteer nie. TV konneksie was swak, amper geen TV gekyk nie. WiFi konneksie was swak, heeltyd onderbrekings. Geen braaigeriewe nie, slegs by eienaar se gedeelte op erf. Ek sal nie weer daar oornag nie.

Tshepiso M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Tshepiso M

Not ideal place to visit.

The place looks different from pictures advertised here. Shower/bathroom setup is a problem because water spills everywhere when you shower. Netflix keeps buffering.

Lizette L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette L

Friendly and very helpful staff.

Very neat and friendly service.

Elize V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Elize V

Kon beter.

Daar was geen ekstra kombers gewees nie en dit was nogal koud. Die stort se uitlaat was geblok, en ons was blameer. Wat lekker was, hul het My Family Cinema gehad waar ons darem goeie films kon kyk.

Maurcia F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maurcia F

Super cozy. Thank you!

Was fantastic that we were able to stay at very short notice. Thanks again!

Tina V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tina V

Eerste indruk was nie goed nie.

Daar is geen inligtingsbord wat die posisie aandui nie. Die aansig op die foto's is nie dieselfde as die werklike plek nie. Ek sou darem graag by die voordeur ingenooi word eerder as die agterdeur (agter-hek). Daar was baie beperkte parkering en ander gaste moes hul voertuie skuif (in hul slaapklere) sodat ons kon uitgaan.

Bernard S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Bernard S

Failed to meet expectations.

Room was a lot smaller than what the photos indicated. Struggled to get hold of the owner upon arrival. Bed was uncomfortable and squeaked. WiFi was incredibly slow and Netflix did not work properly. Not great value for money overall.

Tricia F - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Tricia F

Teleurstellend.

Ons was verskuif na 'n ander gastehuis en die totale naweek was 'n ramp. Baie teleurgesteld.

Lizé H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizé H

Vriendelik verwelkom, troeteldiervriendelik en rustige atmosfeer.

Sien sterre.

Samantha O - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha O

Dit was rustig en ek sal enige tyd weer daar bly.

Baie warm welkom ontvang. Staf was vriendelik en behulpsaam. Skoon en netjies. Sal beslis aanraai om hulle te gesoek.

Ansie D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ansie D

Als wat jy nodig het om net te slaap vir die nag.

Toegerus met die nodigste. Kon wel nie WiFi connect nie en TV werk nie. Het net 2 flieks op. So plek ideaal net vir slaap.

Gerhard V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Gerhard V

Die voorstelling op die webtuiste skep 'n baie beter verwagting. Die werklikheid is 'n teleurstelling.

3 dames, ons neem aan ander gaste, het geraas tot 03:00 die oggend, selfs voor ons eenheid en ek moes hulle self stilmaak. Ons omtrent geen slaap ingekry nie. TV het nie gewerk nie, het heeltyd "no signal" op beeld gewys. Bed is ongemaklik en die basis lyk of dit in die agterplaas aanmekaar getimmer is. Die ontbyt is niks om oor huis toe te skryf nie. Die twee personeellede waarmee ons te doen gekry het was ten minste vriendelik.

Jacobus W - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jacobus W

Studio-kamer was pateties.

Die Studio-"kamer" is dalk goed vir 'n enkelpersoon wat 06:00 in die oggend uit is en 23:00 in die aand weer inkom. Beslis nie vir 'n paartjie nie. Bed, toilet, stort en kombuis alles in een vertrek.

Derik D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Derik D

Swak.

Sal nie weer van die plek gebruik maak nie. Die eienaar was nie baie gasvry nie, kon nie wag on saam met sy gesin uit te gaan nie. Die buitedeur van my kamer kon nie eers toemaak nie. Die plek is en lyk cheap vir wat jy betaal. Baie swak.

Herbert C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Herbert C

Zero rating.

This place is a zero star guest house.

Michelle E - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle E

Bekostigbare verblyf, goeie ligging, warm ontvangs. Beste waarde vir geld.

Baie warm verwelkoming, goeie waarde vir geld, rustige omgewing, veilig. Baie skoon en netjiese eenheid. My tiener het die gratis WiFi geniet.

Cottage Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.

Cottage Guesthouse
Annelie V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V

Great stay.

Exactly as advertised. Great value for money. Accommodating hosts and friendly stay. Great value for money.

Cherie S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherie S

Skoon en netjies.

Vriendelik verwelkom met pragtige kamer, netjies en skoon. Sal beslis aanbeveel! Eienaars het ook uit hul pad gegaan om ons te help met ander geriewe.

Vanessa J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa J

Skoon en netjiese kamers met baie vriendelike diens.

Ons het ongelukkig net vinnig oornag op pad lughawe toe, maar sal weer daar oorslaap.

Cottage Guesthouse se terugvoer

Baie dankie ons sien uit daarna om jou te verwelkom as jy weer in die omgewing is.

Cottage Guesthouse
Michael N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael N

Peaceful and relaxing environment.

It's very clean, neat and tasteful accommodation. Very friendly host. Goes an extra mile to make your stay as enjoyable as possible. Responds and fulfills every request you might have.

Cottage Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for being a great guest. We look forward to seeing you in future.

Cottage Guesthouse
Mornay R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mornay R

Goeie ligging en rustige omgewing.

Ek moet vir Cottage Guesthouse 'n pluimpie gee. Die kamer was baie mooi en skoon en alles is daar wat mens kan nodig kry, alhoewel die kamer slaapplek gehad het vir 3 persone, was daar net twee van alles, maar vir ons was dit nie 'n probleem nie. Ons was vroeg uit en eers laat teruggekom. Ons verblyf was regtig waarde vir geld. As ons weer in Pretoria kom sal ons definitief weer vir Cottage oorweeg. Knap gedaan.

Retha B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Retha B

Vir oornaggaste 'n goeie alternatief.

Waarde vir geld - gasheer het uit sy pad gegaan om te kompenseer vir koue met ekstra verwarmers.

Wd G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wd G

Waarde vir geld en baie sentraal.

Baie tevrede en was aangenaam verras met die diens en mense in Pretoria.

Deon S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon S

Baie lekker en naby alles.

Het dit baie geniet. Die plek was altyd skoon en netjies.

Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Heinrich V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Heinrich V

Sal nie weer daar tuisgaan nie. Sub-standaard.

Stort water dreineer nie, die foto van die badkamer is nie die badkamer wat ons gehad het nie. Die laaste dag is die kamer nie skoongemaak en gediens nie.

Engela C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Engela C

Wat jy sien is nie wat jy kry nie.

Die eenhede wat aan ons gewys is, was beslis baie swakker as die wat op die webtuiste was. Ons het nie gekry waarvoor ons betaal het nie. Hy het gesê dat hy sien ons is 'n hegte gesin, en dat hy 47 woon-eenhede besit. Hy wou vir ons iets beters gee. Die ander plek het nie aan hom behoort nie, maar aan ander mense. Ek sal hom glad nie aanbeveel nie. Ons het eers later besef dat die eenhede wat hy aan ons gewys het, nie dit was waarvoor ons betaal het nie. As ek geweet het hoe die plekke lyk, sou ek nooit daar geboek het nie.

Maria R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Maria R

Kamer was karig en beddegoed nie skoon nie. Diens swak.

Swak diens en kamer was klein. Moes vra vir skoon handdoeke, skoon koppies en bekers. Parkering baie klein. Ek sal nie weer daar tuisgaan nie.

Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Limonitestraat 9a, Elardus Park, Pretoria, 0168, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApGOH5xEu0N2IHIRG8EUFaNS3MaLHlF5uXPkW5y9AHp9eaaUtZ6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 57 5 1 4 9a Limonite Street Elardus Park 0168 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.83372981782 28.249460449074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang