Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottage Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Limonitestraat 9a, Elardus Park, Pretoria, 0168, Gauteng
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cottage Guesthouse is in Elarduspark in Pretoria-Oos, en het maklike toegang tot die R21. Die gastehuis is 38 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af.

Verblyf word in 2 ateljeekothuise gebied en 1 deluxe-kamer. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, 'n TV, WiFI, kroegyskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis het daaglikse skoonmaakdienste, braaigeriewe, veilige parkeerplek en 'n swembad.

Die gastehuis is naby winkels en restaurante geleë, en is ongeveer 10 minute van Menlyn Mall, Irene Mall, Kloof Hospitaal, en Hoërskool Waterkloof af. Die Big Red Barn en Universiteit van Pretoria is 15 minute van die gastehuis af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.3
Veiligheid
4.0
Wat gaste dink
Abygail K
Saam met vriende
5.0
Baie netjies, goeie diens. Baie vriendelike diens ontvang.
Jun 2023
Kelly C
Saam met vriende
5.0
Vinnig, gerieflik, rustig. Het 'n wegbreek vir 'n naweek nodig gehad saam 'n familielid, die kamer was presies wat ons nodig gehad het om net bietjie ...
Sien meer
Jan 2023
Lili W
4.8
Heerlik rustig. Baie rustige en veilige verblyf.
Jul 2024
Lettie B
Saam met lewensmaat
4.8
Gaan uit hulle pad om jou gelukkig te hou. Ja baie, ons is geskuif van goedkoop eenheid na 'n duurder eenheid omrede die TV nie lekker gewerk het nie.
Mei 2024
Boeta S
Saam met lewensmaat
3.4
Redelik rustig. Eerste kamer waarin ons oorgeslaap het, het nie warm water by die wasbak in die badkamer nie. Die tweede kamer waarin ons gebly het, h...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Lyle Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 85

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Limonitestraat 9a, Elardus Park, Pretoria, 0168, Gauteng
  • Gaste dink Cottage Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Limonitestraat 9a, Elardus Park, Pretoria, 0168, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApGOH5xEu0N2IHIRG8EUFaNS3MaLHlF5uXPkW5y9AHp9eaaUtZ6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 57 5 1 4 9a Limonite Street Elardus Park 0168 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.83372981782 28.249460449074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang