Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottage on Bogey

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bogey Boulevard 92, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Cottage on Bogey is in die bekoorlike kusdorpie Langebaan geleë en bied heerlike selfsorgverblyf binne maklike bereik van plaaslike geriewe. DIt is ongeveer 3 km vanaf Langebaan se hoofstrand en net 1,4 km vanaf Langebaan Gholfbaan.

Die ruim kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die sitarea grens aan die kombuis en het 'n rusbank wat in 'n dubbelslaapbank omskep kan word en ekstra slaapplek aan gaste bied. Daar is ook 'n houtkaggel en 'n TV wat teen die muur gemonteer is. Gratis WiFi en privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die binnehof het meubels en 'n braaigeriewe. Saldanha-hawe is net 22 km vanaf die kothuis en die betowerende Weskus-fossielpark is 18 km ver.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gilano Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Bogey Boulevard 92, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cottage on Bogey het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bogey Boulevard 92, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA347d7e1579b0ed98e71a7f543414a1e93d92414e6ad77b4cb5f7f1baabbb9361091c1d5da463da90ed6b43d7445eea206195?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 92 Bogey Boulevard Country Club 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.0775906 18.0451972

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang