Cottage Pie
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 183
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Chanté V - Aug 2024
Algehele gradering
Rustig, kalm en perfek vir alleen tyd.
Jaco E - Jun 2024
Algehele gradering
Een van ons gunsteling blyplekke in Clarens.
Ian V - Apr 2024
Algehele gradering
Quiet and peaceful.
Cobus G - Mrt 2024
Algehele gradering
Vervrissend en rustig.
Annelize A - Feb 2024
Algehele gradering
Cozy, peaceful and beautiful.
Janetta B - Jan 2024
Algehele gradering
Amazing.
Gary V - Jun 2024
Algehele gradering
Was awesome gewees, sien weer.
Sané V - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Mathilda S - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig in die natuur.
Johannes D - Jul 2024
Algehele gradering
Wonderful.
Zanté S - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies, afgesonder en baie mooi.
Gina D - Jan 2024
Algehele gradering
Peaceful break away.
Lees meerPierre P - Apr 2024
Algehele gradering
Clarens wegbreek.
Amandrie L - Jan 2024
Algehele gradering
Great location.
Mary M - Okt 2023
Algehele gradering
Very nice, cosy and comfortable.
Gary Malcom C - Jul 2023
Algehele gradering
Brilliant.
Lucretia V - Mei 2023
Algehele gradering
Beautiful & Serene breakaway! Beyond our expectations!
Lees meerSusan D - Feb 2023
Algehele gradering
Enjoyed the cottage.
Werner R - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker afgesonderde wegbreek-naweek.
Estelle C - Jan 2023
Algehele gradering
Absolutely stunning!
Henry J - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Pieter S - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige ligging, stil en rustig.
Vianda S - Jul 2023
Algehele gradering
Die houthut was my laaste oorslaap voor my maande lange roadtrip ten einde gekom het. Die uitsig is teen die berg, lieflik.
Lees meerGerhard T - Mei 2023
Algehele gradering
Puik
Johan L - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig en stil.
Ondene R - Mrt 2023
Algehele gradering
Quaint and peaceful getaway, though very small, it had all we needed for our quick stay.
Jossie P - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker rustig in die natuur.
Anton V - Jun 2023
Algehele gradering
Was 'n heerlike wegbreek.
Carol G - Okt 2023
Algehele gradering
Very comfortable and peaceful.
Nadine P - Okt 2022
Algehele gradering
Beeldskone natuur met 'n pragtige uitsig oor die berge.
Ursula A - Okt 2022
Algehele gradering
Altyd heerlik!
Petro V - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige omgewing, baie netjies en gerieflik.
Marco L - Jul 2022
Algehele gradering
We absolutely loved our stay and the cottage was beautiful.
Lizinda N - Jul 2022
Algehele gradering
Knus, skoon en verskriklik lekker gebly. Beddens slaap snoesig en in die winter was lekker warm.
Crissie A - Mei 2022
Algehele gradering
Skoon, pragtig en netjies, asook alles wat mens nodig het in die kamer.
Cottage Pie se terugvoer
Dankie vir ons sterre en jou mooi skrywe Chrismarie. Ons is so bly julle het die kuier by Cottage Pie geniet.
Kom kuier gou weer.
Vriendelike groete
Karen
Rulize V - Apr 2022
Algehele gradering
My mom and I loved it!
Cottage Pie se terugvoer
Thank you Rulize, for our stars and beautiful review. Looking forward to welcoming you back soon to Cottage Pie.
Until then stay happy and healthy.
Warm wishes,
Karen
Thys S - Mrt 2022
Algehele gradering
Wat 'n juweeltjie!
Cottage Pie se terugvoer
Dankie Thys, vir ons 5 sterre.
Julle 2 mooi mense is altyd welkom by Cottage Pie.
Tot volgende keer.
Mooi loop
Karen
Hanlie V - Feb 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik en die ongekunstelde houthut is baie "cosy" en romanties!
Cottage Pie se terugvoer
Hanlie, ek is so bly julle het die tyd in die Cabin geniet.
Kom kuier gou weer.
Vriendelike groete
Karen
Sone V - Feb 2022
Algehele gradering
Baie rustig en baie mooi omgewing.
Lynette J - Jan 2022
Algehele gradering
Fantastiese ligging, mooi en skoon akkommodasie.
Cottage Pie se terugvoer
Dankie vir ons 5 Sterre Lynette.
Tot volgende keer, mooi loop.
Groete
Karen
Jessie M - Jan 2022
Algehele gradering
What a magical place to stay!
Cottage Pie se terugvoer
Hi Jessie,
Thank you for your 5-star review.
I am so pleased you enjoyed all the detail we love spoiling our guests with.
Until next time stay happy and healthy.
Warm wishes,
Karen
Peter S - Jan 2022
Algehele gradering
Enjoyable.
Cottage Pie se terugvoer
Hi Peter
Thank you for our 5-star review.
So happy that you and your special family enjoyed your time at Cottage Pie.
Until next time.
Stay happy and healthy.
Warm wishes,
Karen
Wian G - Des 2022
Algehele gradering
Ons was Clarens toe vir ons wittebrood en moet net noem dat Cottage Pie ons regtig beïndruk het.
Karlen P - Nov 2022
Algehele gradering
Perfekte naweek weg!
Yolandi R - Jul 2022
Algehele gradering
Stylvol, maar wees voorbereid vir loadshedding!
Lees meerAlwyn D - Feb 2022
Algehele gradering
Baie rustig en heerlik.
Cottage Pie se terugvoer
Dankie Alwyn, vir julle kuier ons wag vir julle volgende kuier. In die winter is Clarens ewe mooi.
Vriendelike groete
Karen
Simone B - Mei 2022
Algehele gradering
Very friendly and welcoming stay. The cabin is perfectly situated at the foot of the mountain and stream, yet walking distance from town.
Cottage Pie se terugvoer
Thank you Simone for your beautiful reply, I am so happy that you loved your stay.
We loved hosting you, looking forward to welcoming you back.
Until next time stay happy and healthy.
Warm wishes, Karen.
Shiné D - Apr 2022
Algehele gradering
Snoesig en aangenaam.
Cottage Pie se terugvoer
Dankie Shine, vir jou mooi skrywe. Ons is so bly julle het Cottage Pie geniet.
Julle is altyd welkom.
Tot volgende keer.
Mooi loop
Karen
Elrike V - Okt 2022
Algehele gradering
Snoesig.
Willem D - Mei 2022
Algehele gradering
Netjies maar nie uitstaande nie.
Cottage Pie se terugvoer
Goeiemore Willem
So jammer om te hoor van jou klagtes.
Die Houthuisie, Rustic Wooden Cabin, word duidelik geadverteer geen Wi-Fi en geen TV. Jy het nooit tydens julle kuier met my gekommunikeer in verband met enige navrae of versoeke nie, so ek kon gevolglik geen verduideliking aanbied nie.
Ons is altyd meer as bereid om ons gaste dadelik by te staan met versoeke. Gesels gerus volgende keer sommer dadelik met my as daar enige iets is waarmee ek kan help.
Tot volgende keer, bly gesond en gelukkig.
Vriendelike groete, Karen.
Bernard V - Des 2021
Algehele gradering
Romanties, rustig en baie mooi.
Cottage Pie se terugvoer
Hi Bernard
Dankie vir ons 5 sterre.
Dit was so lekker om julle 2 mooi mense hier by ons te ontvang.
Tot volgende keer.
Mooi loop
Vriendelike Groete
Karen
Andries V - Des 2021
Algehele gradering
It was a pleasant and relaxing breakaway from everyday living.
Lees meerTherese B - Okt 2021
Algehele gradering
Privaat, netjiese alleenstaande eenheid aan die voet van die berg.
Rosa V - Jun 2021
Algehele gradering
Salig met 'n rustigheid wat jy by min plekke kry.
Cottage Pie se terugvoer
Dankie vir ons 5 Sterre Rosa
Ek is bly julle het lekker gerus;
Tot volgende keer mooi bly
Vriendelike groete,
Karen
Andre G - Feb 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Cottage Pie se terugvoer
Dankie vir ons 5 Sterre, Andre, was heerlik om julle te ontvang.
Vriendelike groete tot volgende keer,
Karen
Karien F - Jan 2021
Algehele gradering
Absoluut fabulous.
Cottage Pie se terugvoer
Karien, dankie vir ons mooi resensie en sterre.
Until next time stay happy and healthy.
Elsabe H - Jan 2021
Algehele gradering
Rustig en netjies!
Cottage Pie se terugvoer
Altyd lekker om julle te sien by Cottage Pie, Elsabe.
Dankie vir ons mooi 5 sterre.
vriendelike groete,
Karen
Desmond F - Jan 2021
Algehele gradering
Lovely and comfortable.
Cottage Pie se terugvoer
Hi Desmond,
Thank you for your visit and beautiful review.
We are happy that you loved our romantic, vintage feel in the Upstairs Under Thatch Room.
Until next time stay happy and healthy.
kind regards,
Karen
Francois S - Okt 2021
Algehele gradering
Baie netjiese akkommodasie, stil omgewing en asemrowende uitsig.
Ezelle E - Jul 2021
Algehele gradering
Dit was baie ontspannend en 'n goeie wegbreek uit die stad!
Cottage Pie se terugvoer
Hi Ezelle,
Dankie vir julle kuier by Cottage Pie.
Ons is baie bly julle het lekker ontspan;
Tot volgende keer mooi bly.
Vriendelike groete,
Karen
ps jammer oor die munisipale pad wat nie die mooiste toestand gelukkig nie ver
Jacques D - Mei 2021
Algehele gradering
Cosy plekkie reg teen die staproetes, was waarde vir geld en ons het verskriklik lekker gebly.
Cottage Pie se terugvoer
Hi Jacques,
Dankie vir jou mooi resensie.
Ons is bly julle het lekker gekuier, terwyl ons in Namibia was.
Volgende keer klink ons glasie saam.
Vriendelke groete,
Karen
Simon K - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker
Cottage Pie se terugvoer
Hi Simon,
Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Karen
Marina W - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig in die natuur.
Cottage Pie se terugvoer
Dankie vir julle kuier, Marina, en ons mooi sterre.
Die Cabin het nie Wi-Fi jammer as jy dit nie raak gelees het nie.
Sien uit daarna om julle terug te verwelkom , die Bedsitter en Upstairs under Thatch en Family Unit het al 3 WiFi.
Vriendelike groete,
Karen
Johan K - Des 2021
Algehele gradering
Baie rustige en kalm plek.
Cottage Pie se terugvoer
Hi Johan
Dankie vir jou mooi skrywe.
Ons sien uit daarna om julle terug te ontvang.
Vriendelike groete
Karen
Alan M - Aug 2021
Algehele gradering
Rustig en Netjies.
Cottage Pie se terugvoer
Dankie, Alan vir julle kuier by Cottage Pie
Ons is so bly julle het dit geniet
tot volgende keer " Stay Happy and Healthy"
Vriendelike groete,
Karen
Luzelle S - Aug 2021
Algehele gradering
Best place for a romantic experience.
Cottage Pie se terugvoer
Thank you for taking the time to review your stay, Luzelle.
We are so happy that you loved your stay, until next time, take care.
kind regards,
Karen
Stefan M - Apr 2021
Algehele gradering
Skoon, vriendelik en 'n baie mooi uitsig.
Cottage Pie se terugvoer
Dankie vir julle kuier, Stefan, ons is bly julle het dit geniet.
Tot volgende keer mooi bly.
Vriendelike groete,
Karen
Jacques D - Mei 2021
Algehele gradering
Het nie aan verwagtings voldoen nie.
Andre G - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Cottage Pie se terugvoer
Dankie vir ons 5 Sterre tot volgende keer mooi loop, Andé.
Karen S - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon, rustig en 'n plek om jou battery te laai.
Cottage Pie se terugvoer
Dankie vir julle kuier en mooi resensie, Karen.
Ek is bly julle het die tyd in die Cabin geniet.
Vriendelike groete tot volgende keer.
Karen
Christiaan J - Nov 2020
Algehele gradering
Vinnige oornagstop te fiets.
Cottage Pie se terugvoer
Dankie, Christiaan, vir julle kuier en mooi resensie.
Hoop om julle gou weer te sien, Fietse in die motorhuis die keer.
Vriendelike groete,
Karen
Sonja B - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik, gerieflik, netjies en skoon.
Cottage Pie se terugvoer
Dankie vir julle kuier en ons 5/5 Sterre.
Tot volgende keer mooi loop.
Vriendelike groete uit die berge
Andre M - Okt 2020
Algehele gradering
Wonderlik in die natuur
Cottage Pie se terugvoer
Andre, ek is bly julle het al die voeltjies in die tuin geniet.
Tot volgende keer vriendelike groete uit die berge.
Karen
Martilene O - Sep 2020
Algehele gradering
Rustige omgewing
Cottage Pie se terugvoer
Dankie vir julle kuier Martilene en ons 5/5 sterre.
Sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Lilian G - Sep 2020
Algehele gradering
Die dakkamer was baie gerieflik en skoon.
Theuns P - Aug 2020
Algehele gradering
Sonder twyfel die heerlikste akkommodasie-ervaring wat ek al gehad het met 'n klein gesin. Kan die Cottage Pie-familie-eenheid nie genoeg aanbeveel nie.
Lees meerElizma R - Aug 2020
Algehele gradering
Wow! Rerig 'n stunning plek gewees.
Andre O - Mrt 2020
Algehele gradering
So rustige atmosfeer/
Ulindie J - Mrt 2020
Algehele gradering
Uitstekend!
Jaco E - Jan 2020
Algehele gradering
Dit is rustig met vriendelike staf en tussen berge, baie mooi.
Antoinette J - Nov 2020
Algehele gradering
Baie goeie diens ontvang.
Cottage Pie se terugvoer
Dankie vir julle kuier by Cottage Pie.
Tot volgende keer Antoinette mag julle gesond en gelukkig bly.
Vriendelike groete,
Karen
Nico G - Feb 2020
Algehele gradering
Gemaklik, great view en privaat.
Cindy P - Feb 2020
Algehele gradering
Lekker en pragtig teen die berg! 'n Rustige wegbreek.
Willie B - Sep 2020
Algehele gradering
Die plek is lekker eenkant en stil as jy nie 'n TV wil hê nie.
Edward B - Mrt 2020
Algehele gradering
The accommodation was clean, however the location was right next to the nature conservancy at the end of a poor condition dirt road, which was compounded by being too far to walk to the village centre.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die verblyf was skoon, maar die ligging langs die natuurbewaring aan die einde van 'n grondpad is in 'n slegte toestand, wat vererger was deur te ver te ver te wees om na die middedorp te loop.
Dit is 'n nuttige funksie om aan te dui hoe naby die hoof besienswaardighede in die stad vanaf die instansie is en of dit loopafstand is. As gevolg van beurtkrag (wat buite die eienaar se beheer is), was die eiendom buitengewoon donker en eensaam.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Leona M - Des 2020
Algehele gradering
These premises were not sanitised as per lockdown requirements.
Barry H - Okt 2020
Algehele gradering
We stayed 1 night on our way to the Berg, and 1 night on our return.
Cottage Pie se terugvoer
Hi Sue,
Thank you for staying with us at Cottage Pie.
The Upstairs Under Thatch room is advertised as a room with only heat and eat facilities and a bath and no mention of a shower in the en-suite bathroom, sorry if you miss read that.
We are happy that we could upgrade you, for free, for the one night to a bigger Ground level Bedsitter unit with a shower.
Next time you will know what to book and we look forward to welcoming you back.
Kindest regards,
Karen
Gideon B - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtige, rustige plekkie waar ons kan ontspan en nou batterye herlaai.
Estella B - Jun 2019
Algehele gradering
Die beste medisyne vir 'n oorwerkte paartjie.
Richard S - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Edgar B - Jun 2019
Algehele gradering
Wonderlik en rustig!
Catherine V - Mei 2019
Algehele gradering
Fantastiese plekkie vir 'n wegbreek uit die besige stadslewe!
Brenda N - Mei 2019
Algehele gradering
Baie lekke en baie rustig.
Lindie M - Mei 2019
Algehele gradering
Omgewing asemrowend!
Trudy C - Mei 2019
Algehele gradering
A welcoming host, wonderful, well appointed accommodation set in a beautiful garden in an awesome setting. Absolutely perfect!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Verwelkomende gasheer, wonderlike, goed ingerigte akkommodasie in 'n pragtige tuin in 'n wonderlike omgewing. Absoluut perfek!
'n Baie warm verwelkomende gasheer was daar om ons te groet toe ons aankom. Wonderlike, baie gemaklike, goed ingerigte akkommodasie. Sit teen die sandsteenberge langs 'n vloeiende stroom, 'n pragtige tuin en reg langs die Clarens Conservancy. Absoluut perfek!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Antoinette D - Mei 2019
Algehele gradering
Sielskos en rustigheid teen die berg.
Aletha J - Apr 2019
Algehele gradering
Pragtige rustige omgewing, hier word jou siel gevoed.
Suné K - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtig, rustig en natuurskoon.
Heidi S - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Susan N - Mrt 2019
Algehele gradering
Indrukwekkende plekkie waar jy waarlik kan ontspan en jou siel gevoed kan word.
Ashleigh H - Mrt 2019
Algehele gradering
Quaint little spot close to town and an amazing walking venue.
Andries S - Feb 2019
Algehele gradering
'n Fantastiese week by Karen in Clarens.
Chanelle R - Feb 2019
Algehele gradering
Perfekte plekkie om ons wittebrood by af te sluit!
Rosemary A - Feb 2019
Algehele gradering
Lekker ontspannend.
Komali M - Nov 2019
Algehele gradering
It's beautiful and cozy accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit is pragtige en gesellige akkommodasie.
Baie skoon, pragtige en gesellige plek. Die diens was baie lekker. Vriendelike mense. Ek sal hierdie plek beslis vir 'n vakansie aanbeveel. Dankie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nerine W - Apr 2019
Algehele gradering
Just delightful, peaceful and close to nature, with all the comforts of home plus a collection of beautiful antiques.
Drienie V - Aug 2019
Algehele gradering
Pragtig, netjies en baie goeie kliëntediens.
Magdel D - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlik, dankie.
Linda E - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit het aan ons vereistes voldoen teen 'n billike prys.
Jacques S - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Jan V - Nov 2019
Algehele gradering
Nice, cozy place next to the mountain.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Nice, gesellige plek langs die berg.
Great plek en sal weer daar bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Willem N - Aug 2019
Algehele gradering
In een woord, salig.
Thys C - Des 2019
Algehele gradering
Ontspanne, netjies en stil.
Johan F - Okt 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly, maar 'n bietjie uit die dorp uit.
Graeme S - Feb 2019
Algehele gradering
Lovely, quiet getaway from the hustle and bustle.
Jana D - Jan 2019
Algehele gradering
Nie vir mense wat vol fiemies is nie.
Lees meerCottage Pie se terugvoer
Goeie dag Jana,
Dankie vir jou terugvoer. Ek is baie bly ons kon julle en julle 2 Scotties met vroeg inklok tyd akkomodeer die Saterdag. Ek hoop hulle het dit geniet hier by Cottage Pie in ons tuin en dat julle al Clarens se aktiwiteite kon geniet met geruste harte terwyl julle Scotties veilig by Cottage Pie was. Jammer om te hoor dat jy nie ons "Vintage" gevoel geniet het nie maar darm die beddegoed en die berge.
Vriendelike groete ,
Karen
Otto K - Nov 2018
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Cottage Pie se terugvoer
Hi Otto
Dankie vir die resensie, julle was wonderlike gaste en ek is bly julle het lekker gekuier by Cottage Pie in Clarens.
Tot volgende keer, mooi loop.
Karen
Soekie J - Nov 2018
Algehele gradering
Rustige plek om af te skakel.
Lees meerCottage Pie se terugvoer
Hi Soekie,
Ek is bly julle het dit geniet hier aan die voet van die berg, weggesteek van die besige dorpsplein. Julle was wonderlike gaste en dankie vir jou mooi terugvoer. Sien uit daarna om julle terug te verwelkom in die winter as dit sneeu.
Tot dan, goed gaan,
Karen
Santa R - Nov 2018
Algehele gradering
Rustig in 'n baie mooi omgewing.
Cottage Pie se terugvoer
Hi Santa ,
Ek is bly julle het julle tyd in die Pet Friendly Bedsitter by Cottage Pie so baie geniet saam julle vier-voetige kind. Ons ligging is baie spesiaal en dit vir my lekker as my gaste die tuin, met al die geveerde vriende, soveel geniet soos ek. Julle was wonderlike gaste en altyd welkom.
Vriendelike groete,
Karen
Joanne G - Feb 2018
Algehele gradering
Awesome.
Cottage Pie se terugvoer
Hi Joanne,
Dankie vir jou resensie, dit is altyd lekker as ons gaste Cottage Pie net soveel geniet soos ons.
Kom kuier weer.
Groete uit die berge,
Karen
Tony P - Jan 2018
Algehele gradering
A very relaxing and pleasant experience.
Cottage Pie se terugvoer
Hi Tony,
Thank you for visiting us for a special celebration. Loved having you both with the dogs.
We are waiting for your next visit
Kind regards,
Karen
Philippa V - Jan 2018
Algehele gradering
Ideale plek om te bly indien jy die volle Clarens ervaring wil beleef.
Lees meerCottage Pie se terugvoer
Hi Phillipa
Dankie vir jou mooi terug voer. Ek is bly julle het lekker gekuier hier by Cottage Pie.
Volgende keer kom kuier in die herfs of winter en beleef Clarens in ñ ander "jas"
Groete uit die berge,
Karen
Cathy C - Des 2018
Algehele gradering
Gorgeous environment and well-resourced facility.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige omgewing en goeie geriewe.
Die kothuis is in 'n pragtige deel van Clarens - reg by die berg en 20 sekondes tot by 'n pragtige woudpaadjie. Baie gerieflike kothuis met al die geriewe vir 'n aangename tyd, insluitend 'n koffiedompelpot. Dankie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Cottage Pie se terugvoer
Hi Cathy,
Thank you for taking the time to leave us a review.
We are happy that you loved Cottage Pie as much as we do, including the good coffee.
Take care until next time.
Kind Regards,
Karen
Tanya K - Nov 2018
Algehele gradering
Rustig.
Cottage Pie se terugvoer
Hi Tanya,
Dankie vir jou resensie.
Julle en julle honde kinders is altyd weer welkom in die Bedsitter by Cottage Pie
Vriendelike groete,
Karen
Marna B - Sep 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Cottage Pie se terugvoer
Hi Marna,
Dankie vir jou resensie, ek is bly julle het julle winters wegbreek by Cottage Pie geniet.
Julle moet kom kuier in die somer ons wag vir julle
Vriendelike groete,
Karen
Daleen P - Feb 2018
Algehele gradering
Slegs een woord! Wonderlik!
Cottage Pie se terugvoer
Dankie vir jou resensie, Martin
Ek is bly julle het julle tyd geniet hier by Cottage Pie in Clarens aan die voet van die berg
Kom kuier weer.
Vriendelike groete,
Karen
Rebecca D - Feb 2018
Algehele gradering
Everything we needed!
Cottage Pie se terugvoer
Hi Rebecca,
Thank you for taking the time to review us. We loved having you all at Cottage Pie and are delighted to know that you loved the king-size bed in the Bedsitter Unit
Note taken of the wet tiles.
Looking forward to your next visit,
Kind regards,
Karen
Anelda K - Aug 2018
Algehele gradering
Lekker rustig en kalm.
Cottage Pie se terugvoer
Hi Anelda,
Dankie vir jou resensie, ek is bly julle het lekker gekuier.
Op jou braai aanbeveeling is daar groter braai gebou vir die Cabin se gaste.
Julle sal nou weer moet kom kuier
Tot dan, mooi loop.
Karen
Jaco V - Jul 2018
Algehele gradering
Sprokies prentjiemooi.
Cottage Pie se terugvoer
Hi Jaco,
Dankie vir jou skrywe. Julle was gawe gaste en ek is bly julle het julle tydjie by Cottage Pie, hier aan die voet van die berg geniet. Julle mooie Upstairs under Thatch Room het elektriese kombers op die bed, jammer as julle nie nie gesien en daar is ook ekstra warm kombers in die hangkas. Ons wag vir julle volgende kuier, dan skakel ons kombers aan vir julle.
Vriendelike groete tot dan,
Karen
Marisa D - Mei 2018
Algehele gradering
'n Heerlike, snoesige plekkie!
Cottage Pie se terugvoer
Hi Marisa,
Dankie vir julle besoek aan Cottage Pie in Clarens en ons sterre, julle was gawe gaste, kom kuier weer.
Vriendelike groete,
Karen
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Dominique F - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was nie juis bevredigend nie.
Cottage Pie se terugvoer
Hi Dominique,
Sorry that you seem disappointed. You loved the room on arrival only slept one night. Happy that you enjoyed the bed and the white percale linen.
Regards,
Karen
Andrew T - Feb 2018
Algehele gradering
No mess, no fuss accommodation. Nice setting.
Estie V - Des 2018
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerCottage Pie se terugvoer
Goeie dag Estie
Die 2 kamers wat jy bespreek het se beskrywings is baie duidelik. Upstairs under Thatch Room het nie kombuis of privaat braaigeriewe nie. Die Bedsitter Unit lys die toerusting in die kombuis duidelik item vir item en sê ingerig vir basiese selfsorg. Nêrens word stoof of oond genoem. Oorsig fotos gee 'n oorsig in die geheel. Kamer fotos en kamer beskrywings is daar sodat jy as gas seker kan maak dat dit wat jy bespreek aan jou behoeftes voldoen. Jy het presies gekry wat jy bespreek het.
Ons het jou wel probeer tegemoet kom deur die groot hout tafel, wat nie gelys is in die kamers wat jy vir jou en jou mense bespreek het nie, wel omgedra is na die Bedsitter se tuin, met groot moeite, vir jou om julle verblyf so aangenaam moontlik te maak.
Hoop julle vlug terug na London was goed en die nuwe jaar voorspoedig.
Vriendelike groete,
Karen
Hennie B - Nov 2017
Algehele gradering
Excellent - Excellent - Excellent. The owner, Carin, is a wonderful person.
Cottage Pie se terugvoer
Hi Hennie,
Thank you for your beautiful review and our 5 stars.
Looking forward to welcoming you back soon
Kind regards,
Karen
Gemma-leigh R - Sep 2017
Algehele gradering
Restful and peaceful breakaway!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustig en dit was 'n vreedsame wegbreek!
Lieflike wegbreek wat meer klem lê op Clarens se natuurskoon as die dorp. Was mal oor die hut aan die voet van die berg!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Christiaan B - Apr 2017
Algehele gradering
Baie lekker maar net een of twee belangrike verbeterings wat aangebring kan word.
Pauline M - Nov 2017
Algehele gradering
Cosy stay in Clarens.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gemaklike verblyf in Clarens.
Cottage Pie is 'n rustige plek om te bly en Karen is 'n baie lekker gasvrou, altyd beskikbaar om jou vrae te beantwoord. Die kamers is redelik groot en die beddens was baie gemaklik. Dit is 10 minute se loop van die middedorp af. Clarens is 'n pragtige dorp wat 'n besoek werd is. Daar is baie oulike winkels, lekker restaurante en die natuur/staproetes om te ervaar.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Cottage Pie se terugvoer
Hi Pauline,
Thank you for your detailed review and our stars. We loved having you at Cottage Pie and look forward to welcoming you back
Kind regards,
Karen
Madelane V - Aug 2017
Algehele gradering
Rustige ligging weg van alles maar tog stapafstand van winkels.
Andre V - Des 2017
Algehele gradering
Dit is lekker eenkant in Clarens geleë sodat jy eenkant kan wees, maar naby genoeg aan Clarens se besige gedeelte.
Cottage Pie se terugvoer
Hi Andre
Dankie vir jou mooi resensie en sterre.
Altyd lekker as ons gaste weer kom kuier en julle is altyd welkom
Vriendelike groete,
Karen
Inalize C - Nov 2017
Algehele gradering
Relaxed breakaway.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustige wegbreek.
Ons was mal oor die feit dat dit weg van die middelpunt van Clarens is. Die paaie na die dorp is nie in 'n goeie toestand nie, maar dit was die rit werd.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Cottage Pie se terugvoer
Hi Inalize,
Happy to hear that you loved Cottage Pie and thank you for our stars
All our gravel roads in Clarens are part of the charm we like to believe, only Main Road being tarred, but I acknowledge the fact that for the 800 odd meters of gravel road to Cottage Pie slow driving is recommended, especially after rain.
Thank you for mentioning that it was worth the drive
We look forward to welcoming you back to Cottage Pie.
Kind regards,
Karen
Riaan H - Okt 2017
Algehele gradering
Dis die plekkie om te gaan afsaal.
Maryke L - Okt 2017
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Een enkele kritiek was dat daar nie plek was om die nat storthanddoeke op te hang nie.
Chane J - Jul 2017
Algehele gradering
Goed.
Gideon V - Feb 2017
Algehele gradering
Een woord: fantasties!
Jodi W - Des 2017
Algehele gradering
We found it over priced but the location and staff were nice,
Annari T - Jan 2017
Algehele gradering
Rustige en pragtige omgewing met die wonderlike natuur.
Christo V - Okt 2017
Algehele gradering
My en my vrou se beste kort wegbreek, naby aan die natuur en voldoende toegerus.
Cottage Pie se terugvoer
Hi Christo,
Dankie vir jou mooi resensie, Ek is bly julle het die wegbreek in Die Cabin geniet in die natuur, hier aan die voet van die berg by Cottage Pie is julle altyd welkom
Vriendelike groete,
Karen
Frank T - Aug 2017
Algehele gradering
Alles was baie netjies en skoon. Lekker beddegoed.
Pieter V - Jun 2017
Algehele gradering
Goeie ligging maar definitief kans op verbetering.
Lees meerCottage Pie se terugvoer
Goeie dag Pieter,
Ons het in ons epos kommunikasie (ek stuur al ons kommunikasie aan na Lekkeslaap) die 2-3 weke voor jou inklok datum die "selfsorg " term uitgeklaar as "geen etes ingesluit". Ek vind dit vreemd dat jy steeds nie verstaan nie, alhoewel jy in jou in jou epos en ons telefoniese gesprek daarna, die term verstaan het.
Volgens die webwerf se inligting is dit duidelik dat jy 'n oornag kamer bespreek het, en nie een van die eenhede met 'n kitchenette of kombuis is nie. Die beskrywing vir die kamer is is ook duidelik. Ook dat, ten spyte van my verduideliking aan jou oor presies hoe die kamer ingerig is en dat jou kamer elke dag gediens word, wat die was van jou skottelgoed insluit, jy nou daaroor ontevrede is.
Tydens jou 3 dae verblyf het jy nie een keer genoem dat daar probleem is met krag wat uitskop nie. Ek wonder hoe die krag weer aangesit is aangesien daar geen kragbord in die kamer is nie. Die skoonmaak dames het ook bevestig die kamer elke dag krag gehad het ten tye van die skoonmaak en diens.
In 20 jaar is daar nog nooit ingebreek op die perseel. Oor die langnaweek was daar nie minder as 5 voertuie geparkeer met geen probleme. Die inbraak is ook nie aan ons genoem of aangemeld by Clarens SAPD nie. Dit laat my ook met vrae oor die bakkie se alarm wat nie afgegaan het tydens die inbraak nie.
Dit is altyd jammer as daar na 3 dae se verblyf waarin daar geen probleem onder ons aandag gebring word so negatiewe skrywe ontvang word. Ons is altyd bereid om te help indien enige probleem onder ons aandag gebring word. Om meer as week later op die resensie blad te lees oor jou klagtes gee ons geen geleentheid om jou te help om lekker te slaap nie.
Groete,
Karen
Adrinette M - Des 2016
Algehele gradering
Die Cottage Pie familie-eenheid het ons stoutste verwagtinge oortref: dis ruim, netjies en goed ingerig met 'n pragtige groot "English Garden" teenaan die natuurreservaat, naby staproetes vir stap/ draf/ fietsry!
Lees meerRiana K - Okt 2016
Algehele gradering
'n Fantastiese plekkie om te rus en weg te kom van alles!
Juanita J - Mei 2016
Algehele gradering
Tyd staan stil.
Michele F - Feb 2016
Algehele gradering
Beautiful location, with the most comfy, snuggly, bed linen imaginable. Perfect location.
Laulene K - Des 2016
Algehele gradering
Kerstyd in Clarens.
Johan B - Nov 2016
Algehele gradering
Dit was hemels.
Lynette L - Jul 2016
Algehele gradering
It was an all round magnificent experience.
Linda S - Jan 2016
Algehele gradering
It was a lovely and relaxing holiday with a friend and my dog. Karen was very hospitable and made our stay a pleasure.
Mariske V - Jul 2016
Algehele gradering
Absoluut wonderlik!
Pieter D - Jun 2016
Algehele gradering
Was heerlik rustig, in die natuur, ons sal weer kom besoek en oorslaap by julle.
Corrie V - Jan 2016
Algehele gradering
Ons het ongelooflik lekker gebly!
Welma J - Mei 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Willem R - Apr 2016
Algehele gradering
Eksoties en privaat.
Hanlie L - Apr 2016
Algehele gradering
Gevoel van afgesonderde rustigheid, weg van die harwar van die dorp.
Leonie P - Feb 2016
Algehele gradering
So stil jy kan jou eie hart hoor klop!
Lees meerDharam J - Jan 2016
Algehele gradering
Brilliant setting: tranquil, rejuvenating, quiet and simply delightful.
Martin R - Mrt 2016
Algehele gradering
'n Lekker, baie stil plekkie om te ontspan.
Susan P - Des 2016
Algehele gradering
Ontspanne.
Christien H - Des 2015
Algehele gradering
Die verblyf was een groot plesier.
Tielie M - Nov 2015
Algehele gradering
Heerlike naweek.
Jac C - Apr 2015
Algehele gradering
Ongelooflik!
Thys V - Apr 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Die plek is baie goed geleë t.o.v. die baie mooi staproetes.
Karlien F - Des 2015
Algehele gradering
Ons het dit perfek gevind vir ons doeleindes.
Willem V - Jul 2015
Algehele gradering
Goeie diens, baie mooi en netjies!
Chris S - Jan 2015
Algehele gradering
Heerlike knus blyplek met mooiste natuurskoon, wat 'n spruitjie insluit.
Sanet E - Jan 2015
Algehele gradering
Baie lekker gekuier in Clarens by Cottage Pie, goeie diens en asemrowende uitkyk op die stroompie en berge!
Annalie V - Des 2015
Algehele gradering
Pragtig en gerieflik.
Jakes L - Okt 2015
Algehele gradering
Fantastiese omgewing maar geraas van boonste kamer is 'n steuring.
Wouter C - Jul 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Nadine R - Jul 2015
Algehele gradering
'n Gemiddelde verblyf
Lees meerRoxy V - Jun 2015
Algehele gradering
Sleg
Jofie En Maretha B - Des 2014
Algehele gradering
Rustig en naby aan die natuur.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malherbestraat 89, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang