Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottage Pie by Robberg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Christelle M
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Vriendelike ontvangs en besorgde personeel. Die staff is vriendelik en verwelkomend, kamers is netjies en skoon, die foto's is presies wat jy kry. Sal beslis dit aanbeveel vir 'n blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lion
Cottage Pie by Robberg
Baie dankie, Christelle. Jou gawe woorde word baie waardeer. Ons hoop om julle sommer gou weer hier by ons te hê. Groete, Die span by Cottage Pie

Nel D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Vriendelik, lekker en gemaklik. Heerlike kos. Uitstaande ontbyt. Staff is super vriendelik en selfs met load shedding het hulle uit hul pad gegaan om te help. Beste dek om ontbyt te geniet en oor die see en Robberg uit te kyk. Lekker koffie. Gaan oor 3 maande weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lion
Cottage Pie by Robberg
Hi Nel, Baie dankie. Dis so lekker om te hoor julle het so 'n fantastiese tyd by ons gehad. Ons sien julle sommer gou weer. Groete, Die span by die Robberg

Arie J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Aug 2024

Die personeel is super vriendelik en behulpsaam. Hulle het ons soos royalty behandel. Perfekte plek vir 'n lang of kort wegbreuk.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2023

Vir die prys en aantal sterre verwag jy heelwat meer veral in terme van wanneer daar loadshedding is. Is net dat dit eintlik 'n groot teleurstelling was. Geen see-uitsig van Cottage Pie nie nadat ek gevra het spesifiek of daar wel so 'n uitsig is. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was nice, ruim en alles, maar geen voorsiening wanneer die krag uit is nie en wifi opvangs was uiters swak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Antoinette G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Beautiful place, friendly helpful staff. Comfortable room with everything you could need. Would higly recommend. The restaurant is top-notch and staff always on hand to assist.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lion
Cottage Pie by Robberg
Dear Antoinette, We are so grateful for your kind words. Thank you for sharing your review with us, and the rest of our guests. Hope we get to welcome you back soon. Warm Regards, The team at The Robberg

Anele D
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

Baie professioneel en persoonlike diens! Ek sal die plek enige tyd aan enige iemand voorstel! Dis 'n pragtige plek en die diens is uitstekend! Die kos is uit die boonste rakke, dis op die strand en die uitsig is asemrowend! Dit is die enigste plek in Plettenbergbaai waar ek van nou af gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lion
Cottage Pie by Robberg
Anèle, baie dankie. Jy het ons dag gemaak met jou gawe woorde en ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Groete, Die span van die Robberg

Leana E
1 nag Besigheidsreis
4.6
Mei 2022

Can't wait to go back! This is the ideal weekend getaway spot, and I can't wait to go back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lion
Cottage Pie by Robberg
Dear Leana, Thank you for leaving a review and we are glad that you enjoyed your stay with us. Hurry back. The team at The Robberg

Lee-anne J
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Apr 2022

A pleasant stay. Location was the best, across the road to the beach. Could be quite noisy, one can hear everything from the neighbouring room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Lion
Cottage Pie by Robberg
Hello Leeanne, We’re so happy to hear that you enjoyed your stay with us and we look forward to welcoming you again soon. We hope we get to welcome you back soon. Kind Regards, The team at The Robberg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lion Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 159

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R4 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R4 180
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarbet Ness-laan 16, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b0908be182a360c1b1eac06d42167596d767f144fb54bad87b7ca7403f70482180c6444b089cbe55ba8b3b576de28c607f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 180 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 16 Tarbet Ness Avenue Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.07618793382 23.369682684656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang